Die Werf – Is cosmetic surgery nodig?

Hello ouens!

Wil net graag hoor wat julle alles hier wil sien?

Is die sidebars ok?

Is dit te deurmekaar…of te netjies?

Is dit confusing of vind julle dit maklik om te navigeer?

Enige idees vir stories, insetsels, skrywers, bladsye?

Wat is tans julle gunsteling bladsye?

Laat seblief julle antwoorde hier sodat ek kan sien wat pla…in geval daar iets is! Dan maak ek werk daarvan…

Gert

10 Responses

  1. Hi Pagoda,

    Ek het nou al gewoond geraak aan die uitleg van die Werf. Dis glad nie deurmekaar nie.

    Hou van julle posts.

    Dalk nog een of twee posts van Sigeuner??

    Lekker dag.

  2. dagsê Pagoda, alles lyk vir my okay, ek vind geen probleem nie. groete

  3. Ek stem saam Koekie Pagoda, ons is nou die uitleg mooi gewoond.

    Voorstel – miskien moet ons ‘n album maak waar die hoeners ok hulle foto’s kan plaas. Dan kan ons sien hoe lyk almal ???? En waar ons enige snaakse kiekies kan loop sit. Sal dit moeilik wees?

  4. Ons kan so grap maak…laat my dink aan maniere…

  5. Ek stem ook saam, ek weet nou-al my way hier rond, Hou nogal van die kiekie-idea.

  6. Grote grot ! wat ‘n besig dag ! Ek kry nou eers kans om in te loer….het al ontrekking simptome.

    Pagoda – ek LOOOOVE die werf nes hy is, lekker posts, lekker mense. Bring gerus die foties, dit kan nogal lekker raak veral as jy sulke “moermy bakkies” het soos ek, ………baie lank grondpad geloop, hiehie

  7. Nou wat nou? Ek ek hierdie blikbrein boodskap wat sê :” you are posting comments too quickly, slow down”

    Dis sommer ‘n dubbel “HUHHHH”????

  8. Eks gelukkig met jou uitleg jy doen `n goeie job.

  9. Ek is mal oor fotos, sal graag wil sien wie almal hier kom inloer kan ‘n oulike idee wees.

  10. Oh man?

    I love this place!

    Ps. Sal biki later try Koekie. As dit ok is meddie res?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: