Hierdie is my “laaste” posting.

Hierdie is my laaste posting………………tensy Koeksister ook `n foto van haar laat plaas. Ek dink mevrou Koeksister jy het nou genoeg tyd gehad om jou kapsel te tooi. Jou naels te manicure en pedicure, genoeg tyd gehad vir `n make over en moet teen die tyd al `n hele portefeulje mooi fotos he , ten  minste een wat ons mag sien.So tot dan Hastilla Vista.

Nee my magtag Brein…jy sal my hart laat staan!! Sjoe…

…ek sekondeer met ‘n hart wat my ribbes stukkend klop; kom Koeksister, laat loop daai kiekie!…

15 Responses

  1. Daai prentjie is moer snaaks!

  2. >sug<

  3. Is ‘n koeksuster nie ‘n vroedvrou nie?

  4. Kom Koeksister, jy lyk soos jy lyk en dit is hoe die Goeie Vader jou gemaak het. Sit op daardie foto.

  5. Ek is saam met Pagoda op hierdie een. My hart het dit ook nie amper gemaak toe ek die opskrif lees nie. Sies Brein.

    Sister – dis nou of nooit. Kom nou, gooi vir ons ‘n fodie, asb! Stem saam met Linda.

    lol @ Blixer.

  6. Koekie, dalk het jy ‘n mooi kiekie van sussie?

  7. kan nie inkom nie

  8. chat nou van my sel af, praat later

  9. Dalk is koeksister te vol stroop, dis hoekom sy nie hier kan bly nie en gly die heeltyd af.😉

  10. Uiteindelik, met ‘n ompad is ek hier.

    Koeksuster is ‘n vroedvrou, jy’s reg Blixer, maar onthou ek is Koeksister. Hehe.

    Haha, WK🙂

  11. Hehehe.. nee Annie, ek en koeksister ken mekaar glad nie so ek het nie ‘n foto van haar nie. Ons is maar net “susters” omdat ons nicks amper dieselfde is.

    lol @ koeksister.

  12. Ooooooooooooooo! Ek dog julle is rerig sussies n.a.v. die comments nou die dag oor susters. OK, my blonde oomblik vir die dag gehad. Daar is nie medisyne vir onnoselgeid nie

  13. Kom ek wag in spanning.

  14. Ek het vanoggend vir Pagoda ‘n vinnige foto gestuur, niks gepedicure en manicure nie. Op daardie foto was ek 5 ure in die bos. Lyk woes.

    Ek “werk” aan ‘n ander idee vir ‘n foto, dis hoekom ek so lank vat, sodra ek daarmee klaar is sal ek dit laat plaas.

    Intussen: vat my soos ek is. hehe🙂

  15. Brein, Brein, Brein!!! Wat dreig jy die dames so? sien daar het koeksister toe nou spesimiaal om jou hier te hou ‘n foto geplaas! Ag maar jy is nog OK. hoor!!

    Koeksister die fodie is mooi genoeg man,!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: