Koek se fodie

Is op…

12 Responses

  1. O forkitt tog!

  2. Checkit yt! Is ‘n larnie met boobs my bra’s!

  3. Ai tog.

  4. Nee man ek kan jou nie behoorlik sien so tussen die Daggaboompie deur nie. Nou met al die techno van vandag kan ek jou nie sien as ek in zoom nie.Maar ja van wat ek kan uitmaak weet nie waaroor is jy skaam nie.

  5. Hey Koeksister – jy’s oulik jong!

  6. Thanx Annie.

    Hoekom het ek geweet jy gaan probeer inzoom Brein? hehe🙂

    Verstaan nie hoekom sê Alta ai tog nie?

  7. whahahaha Koeksister, ek het nou lekker gelag vir jou fodie. Jy’s skerp hoor.

  8. Koeksister dis ‘n 10 uit 10 vir jou hoor – eintlik gooi jy vir ons almal ‘n lekker lange…hiehie. Jy is ‘n mooi vrou en het niks om oor skaam te wees nie – klim agter daai bullbar en tyre uit en gee ons ‘n lekker close-up!

  9. Thanx Bons, die close-up is oppad, maar Brein is weer ongeduldig soos gewoonlik,

    Thanx Koekie😉

  10. Ok ok ek wag geduldig.

  11. Koeksister jy is skerp hoor, dit was nou `n goeie een, jy het vir brein uitgeboul, hie hie.

  12. Dankie Bytjie,😆 dankie, dankie…… hehe

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: