Mens moet ook vir alles tou staan deesdae!!

Thanks Anniegetyourgun!  Klassiek (Klaar siek…bleg)

Mag ek net sê:  Ek’t nog altyd geweet die klein wetters is slette! LMGA!

5 Responses

  1. Ek gee nie om, om in die ry te staan nie, solank ek net eerste is!!!!

  2. Wie het die foto geneem? Op die regte tyd en die regte plek.

  3. 😆 Wonner of dit so gaan lyk op die strate as 2010 ons tref?

  4. Whahaha.. oulik!

  5. Weet nie wie dit geneem het nie Brein. Die arme, arme female kater! Sy klou vir lewe en dood aan die tak

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: