Jonas

Iemand het ‘n ruk terug diè vir my gestuur, as jy dit al gelees het, vra ek nederig omverskoning, as jy nog nie het nie, enjoy!

Jonas: “Oubaas ekke wil vat die vrou by daai stroois. Darrie ene met die groot vet sterre”.

Oubaas: “Wil jy trou met die vrou Jonas?”

Jonas: “Ja Oubaas, mette die tjint en als.”

Oubaas: “Het jy haar lief Jonas?”

Jonas: “Oubaas vra nog.  Ekke soek hom sterk.  Ekke wil hom lief.”

Oubaas: “As mens wil trou moet mens iets weet van die Bybel.  Ken jy jou Bybel Jonas?”

Jonas: “Auk Oubaas, ekke ken hom soos die bennekant van my se hand.”

Oubaas: “Nou vertel bietjie dat ek kan hoor.”

Jonas: “Eendag daar was twee mense, Adam en Eve.  Hulle bly by die tyn.

Nou hulle mag eet van al die perretjies maar van die jam se perretjies hulle mag nie eet nie.  Toe die boomslang hy sê vir Eve: Auk, wat se nonsense wat hy praat, die jam perretjies is nou mooi gar en soet en too much lekker”

Nou hulle gasteel die jam perretjies.  Auk, nou Adam sien sy broek is weg en die nooi se rok is ok weg.  Shame die nooi kry so skaam, hy kryp sommer weg en Adam hy gou-gou maak die klere van troksvy se blaar maar nou hulle moet yt die Radys se akker.  Twee groot Ingilsman staan by die hek met skerp assegai.  Nou hulle sweet baie sos hulle loop en Eve sy loer so by die skouer oor, net so bietjies.

Sy word sommer sout en die beeste het hom kant en klaar opgevreet die volgende dag al.  Nou Adam, die arme baas, hy het ok nie nou vrou nie.

Hy loop nog so toe vra die tsotsies: Ja, wat het jy gemaak?

Hulle slat hom met die knopkierie en gooi hom met die kleppe.  Gelokkig daar kom parmantig Samaritaan hy gery met sy doinkie.  Soos hy gaan onder die doringbos, sy kroesies hak by die dorings en hy gehang daar 40 days en 40 nights tot Delilah, nooi van die terpentyne, sny sy kroesies af en hy val by die leeukuil in.  Maar die leeus vreet hom nie eers nie want hy stenk too much.

Nou hy gebly daar tot wil hom verkoop aan die parrasiete, maar gelukkig hy hardloop weg dat hy so bars tot hy kom by die groot water.

Sommer so vennig hy plik die knopkierie eit sy kombers en hy slaat en hy slaat die water tot hy maak oop.  En wat hy gesien?  Big national road van skoon teer en white stripes en yellow stripes de lot!

Nou hy loep by die national road met sy strykwas-os en perre tot hy kom halfpad. Sjoeps, die water net gemaak soos twaksak. Dit lyk of dit het gereent 40 days en 40 nights. Gelukkig, hy die groot snoekves sluk hom in.  Nou hy het gebly binnekant die ves se pens. 

Oubaas, ekke gelieg nie vir jou nie, 40 days en 40 nights.  Mar omdat hy stenk al weer too much die ves hy kan nie toehou se neus die water nie, hy gaspoeg hom uit by die land van siermelk en putupap, twalf mainkies vol.

 

Oubaas sien, ekke ken hom die Bybel.”

8 Responses

  1. Dis hom waar baas Jonas hy ken hom die bybil.Nou Jonas ok hy gaweet dat ek hy moet hom werk vir die baas.

    Julle moet hom lekker slaap vanaand by die kaia, ek Jonas hy gat slaap hom by Selina.

  2. 😆 Classic

  3. Dis te oulik Koeksister. Die onskuld daarvan is dierbaar!

  4. Hehehe… al lees ek dit oor en oor laat dit my altyd lekker lag.

  5. Dankie Koeksister, het dit baie geniet.

  6. Eish julle, ek’s bietjie op my senuwees. Gaan 4 uur vir ‘n onderhoud. Dis die eerste keer in 3 jaar wat ek weer die “mark” gaan betree.

    Hou tog asb vir my duim vas.

    Thanx

  7. Strongs Koekie!!!! Sal al my duime vashou

  8. (((Koekie)))) Ek hou al tien duime vas🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: