The neverending story

Daar is ‘n site waar ek gereeld inloer wat te doen het met een van my ander obsessies / passies.

Die ouens wat daar inloer kom van orals oor die wereld en ek moet sê dat ek ‘n hele paar vriende gemaak het die laaste tien jaar wat in verre lande gelee is.

Een van die snaakste posts wat ooit geplaas was op die spesifieke werf se forum was ‘n “neverending story” possie en dit het geloop vir ongeveer ‘n jaar voor die possie toegemaak was.  Kom ons kyk of ons, as afrikaanssprekendes, dieselfde kan doen.  Dit werk so:

Ek plaas ‘n paragraaf van ‘n denkbeeldige storie en elke ou wat daarna ‘n comment laat gaan aan deur die volgende paragraaf te plaas.  Dit kan die storie voortsit in dieselfde rigting, of dit kan die storie in ‘n hele nuwe rigting stuur.  Dis jou keuse.  Kom ons kyk waar ons opeindig!  Hier gaat ons!

“Pieter het ‘n probleem gehad.  Sy meisie was ‘n stripper!  Eers toe hy al op ‘n paar dates was met haar het hy van haar geheim uitgevind. Sy probleem daarmee was nie sosseer oor sy haar klere laat waai het vir vreemde mans nie, maar dat sy so konserwatief was as sy nie gedans het nie.”

…nou gee hom gas mense…

64 Responses

  1. Hy kon nooit verstaan hoekom hy altyd moes omdraai en wegkyk as sy uit die bad klim nie. Dis nou nie asof hy “dit” nog nooit gesien het nie. In sy agterkop het hy maar vrede gemaak daarmee en vir homself gesê “Johanna is eintlik goed groot gemaak”. ….

  2. Hy kon ook nooit verstaan het hoekom sy die mooiste, fynste en kleinste onderkleertjies onder haar “strip-klere” dra nie en as sy by hom is, dra sy onderklere wat by haar ouma sou pas. Vandag egter het Pieter genoeg gehad en sê hy vir haar ……

  3. “Johanna, wat is die storie met hierdie ouma broeke?’…
    Hy sien weer daai pragtige bruin oë van Johanna raak. Die regterkantse ogie trek so effe links en hy onthou die eerste keer wat hy vir Johanna gesien het. Hy sal nooit daai dag vergeet nie. Dit was 2 jaar gelede op sy 26e verjaarsdag. Daai dag het hy ook ‘n man geword en die dinge van ‘n kind gelos. Sy pa het hoeka gesê “My seun vandag is die dag” en vir Candice nader gewink. R75 en 7 minute later het Pietertjie Pieter geword.
    En dis waar hy vir Leila (Johanna se stage naam) die eerste keer gesien het…….

  4. “Maar die oumabroeke sit dan so gemaklik, Pieter” neul sy in sy ore. Pieter kan inderwaarheid nog nie van Candice vergeet nie, sy was immers sy eerste gewees, en wonder of hy nie maar weer vir haar moet kontak nie……..

  5. Sy’t met die geoefendgeid van ‘n Russiese gimnas haar bene om sy nek gegooi en hom gewys dat jy nie Jacques Cousteau hoef te wees om diepe grotte te verken nie…

  6. (…ek sien vir Brein groot stront maak met die ene… )😉

  7. :lol @ Pagoda

  8. 😆

  9. Met ‘n skamerige hand het hy Candice se “body-to-die-for” verken. Groot was sy verbasing toe sy Pa vir hom skree “Gee haar gas Pieter”. Pieter het nie op hom laat wag nie, haar omgedraai en vir almal gewys hoe hy op die plotte geleer is om skaap te vang…
    Ewe skielik het daar ‘n blok van ‘n man, met ‘n tattoo op sy bors, na die verhoog toe gestap….

  10. “Luister hier Boeta…hier word daar nie kruiwa gery nie!”

  11. sooo het hulle gestoot in die ou dae.

  12. Koekie, wat laat my dink jy het volpunte gekry vir jou opstelle?

  13. Koeksister – hehe… nee nie regtig nie. Ek kan net goed “bollie” praat.

  14. Goeie verbeelding🙂

  15. Johanna hou net mooi niks van Candice nie en besluit sy sal tog iets moet doen om Pieter te behou. Daarom gaan sy na……….

  16. Johnie toe. Hy’s nie verniet die eienaar van hierdie strip club nie. Hy’t ‘n kop vir besigheid. Hy het vir haar, wat Johanna is, al verskeie kere uit die moeilikheid gehelp. Hoeveel keer moes hy nie vir Sersant Lekhota sê dat sy genuine 21 is en dat sy maar net swak ontwikkel het, nie. “It runs in the family”, haar ma lyk ook so, het Johny altyd gesê en natuurlik ‘n ou vyftig randjie in Lekhota se hand gestop. Ai die Johnie is darem ‘n goeie ou…..

  17. Slymerig, maar ‘n goeie ou!
    Hy’t toe maar vir besluit om uit te help en gemaak of hy ‘n klient is, nie dat hy te veel gemoan het nie…

  18. Intussen was ou Pietertjie nog op die verhoog….
    Pieter was nou heeltemal confused. Kak die ou met die tattoo hom nou uit of gee hy vir hom ‘n paar tips, het hy gewonder…….. Pieter was in elkgeval nog nooit ‘n ou vir die “limelight” nie en soos ‘n blits is hy van die verhoog af reguit na sy pa toe. Die was toe nou al lekker onder die prop en was besig om by die topless barlady aan te lê… “Het jy al die een gehoor?” het hy stotterend-spoegspat vir die bar-lady gevra..

  19. “Nee”, sê sy terwyl sy die kwyl van haar linkerbors afvee.

    “Die perd loop in die strip club in. Hy vra vir die barman – Het julle White Horse? Die barman kyk hom uit en sê: Neigh….my bru!”
    Kaakaakaaa skater Pieter se pa.

  20. Whahaha Pagoda… ek het nou lekker gelag. Ok, ok sorry..

    Gaan voort met die storie..

  21. Die girl lag so hard dat sy amper haar valstand insluk. “Ag nee Oom” snik sy.. ek het nou so lekker gelag dit voel of my water gebreek het. “Hier’s een op die huis” sê sy vir Pieter se pa en trek die Mellowood bottel nader…..

  22. Pieter se pa snap nie so lekker nie want die kop hang slap vannie alkohol en oogkontak is nie gemaak nie… en dog sy bedoel ‘n “Bors oppie huis” en help homself sommer met twee hande vol.

  23. “Nee wag nou Oom”, sê sy. Ons bouncher, ou Chillie laaik nie van sulke goed nie. “Oom mag kyk maar nie vat nie” en sy gee sommer so ekstra swing dat jy net tieties sien hop. “Pa” skree Pieter.. “Ma gaan vir Pa hard donner”..

  24. Jou ma MY donner? You can’t kill what you can’t catch laitie!

    Op daai oomblik staan Chillie soos ‘n baksteenkakhuis getroon oor Pieter en sy pa…en Pieter try vinnig met bewende poffertjies om sy belt vas te kry…

  25. Pieter voel hoe sy keel toe trek en sy tong opswel soos Clicks watta. Sy keel voel soos die Sahara woestyn en hy sukkel om ‘n woord uit te kry. “Ppp…pp…pa” hakkel hy….

  26. Die ou met die popeye bo-arms wil ons m..m…mmmoer.

    Pieter se pa struikel uit sy stoel en met dom arms en hande beduie hy na Baksteenkakhuis..

    “Kom ou seun…moet nou nie dat ons vandag…” Djwaks…daar lê Pieter se pa…neergevel met plathand wat lyk soos ‘n Kwazulu piesangtros…en Pieter dog toe dis sy kans om homself uit die voete te maak

  27. Pieter wou net omdraai en snol toe sy pa vir hom skree. “Ek’s ok Pieter” Hy lig homself wankel-wankel van die vloer af en leun teen die bar vir ekstra ondersteuning… Ek is nie verniet Rambo in die army genoem nie, dink hy by homself.
    Hy vee sy bebloede mond met die agterkant van sy hand af en smeer dit aan sy nuwe Peps t-shirt af.
    “Nou luister jy vir my ou grote” en hy kyk stip in Chillie se oë…. “Is jy nie lus vir ‘n lekker dop nie…..hê”

    (Eish Pagoda ek het nou lekker gespeel, sal weer more aangaan. Lekker aand verder. Ek hoop die ander mense kom val ook bietjie hier in. Bye)

  28. Erg geskok dink Pieter , :Die Fokken bitch met haar 19voetsek bloomers , wie sou dit kon dink. Maar in sy agterkop wou hy nog altyd `n pimp gewees het.Hy het al op Jerry Springer gesien dat van die ouens lekker bucks maak, deur hul girls se “rooiligsake” te hanteer.En met die dat hy sy werk verloor het …………..wel hy was nog altyd `n oppertunis en bel 1023 om Teazers se nommer in die hande te kry.

    Net die gedagte om sy meisie in `n wulpse G-String te sien, wat daardie Grot van genot net net bedek, laat hom soos `n potlood lyk wat se handbriek opgetrek is.

  29. …… “Morning, this is Selina, how may I help you?”..
    “Verstaan jy afrikaans?” vra Pieter….
    “Ja meneer, hoe kan ek help?” …
    “Ek soek Teazers in Pta se nr”…

    Pieter bewe eintlik so opgewonde is hy. As hy dink wat vir hom en Johanna voorlê. Hy druk opgewonde die nr op sy sel in en ‘n fyn stemmetjie antwoord die foon aan die anderkant.
    “Teazers more, hier waar jy geteaze word sonder die sleaze”……

  30. Maar voordat Pieter ‘n woord kan uitkry, gryp iemand hom van agter af en vra sissend in sy oor: “Wat die hel dink jy doen jy?” Dis Sersant Lekhota. Hoe de duiwel weet hy wat ek wil doen wonder Pieter, hy dink hy en Johanna moet so gou as moontlik van Brackenfell na Pretoria toe trek. Die wêreld raak nou te klein vir hom hier…

  31. “More Juffrou” is al wat hy kon uitkry terwyl hy wonder oor die sonder die sleaze rympie. Miskien is dit nie so ‘n goeie idee nie. Ai maar die idee aan die kope geld laat hom vinnig van daardie gedagte ontslae raak. Johanna sal nogal kan deurgaan as ‘n Russian….

  32. …..en hoe verduidelik hy dit alles aan die Sersant hier agter hom? Die laaste keer wat hy so deurmekaar was, was toe hy Johanna vir die eerste keer op verhoog gesien het….

  33. …omdat hy so vucked-up geskrik was toe hy sien haar sogenaamde vertoning, is ‘n vokin stripshow…

  34. Stadig en met suggestiewe ritmiese bewegings, so al asof sy met die paal seks het raak sy ontslae van haar toppie.Met `n stoute smile op haar gesig , mik sy om dit in Pieter se rigting te gooi, maar loop na `n fris geboude hunk en druk dit voor by sy broek in.

  35. “SS..Sersant hoorhie, ek het rêrig nie my hand by Johanna se G-string ingedruk die anner aand nie. Dit wat Rooifaan Venter. Hy is lankal jags vir haar. Ek is goed grootgemaak Sersant

  36. “Bly stil Pieter! Ek kan nie kyk en dink nie! Ek is seker sy is ‘n Russian spy. Ek gaan haar stasie toe moet vat ek deursoek ….”

  37. (sorry, en deursoek)

  38. “Nee sersant! Nie my Johanna nie! Haar van is dan Papenfoes!”

  39. “Dit mag dalk so wees, maar haar ID sê Papenvus. Klink moerse Russies vir my!” sê die sersant.

    Nou moet Pieter vinnig speel of sy Johanna raak die selle se trampolien vanaand.

  40. Pieter dink aan die paar bucks wat hy in sy volla se cubbyhole het , dis mos die Nuwe Suid Afrika en bribes is deel van die kultuur.

  41. “Sersant. Daars geld in my Volla”

    Die sersant kyk die ou sleg uit en vra, “In jou wat?!! Ek willie weet wat jy in jou spaar tyd doen nie en nog minder oor hoe jy jou geld maak…”

    “Nee sersant, in my V O L L A !! Soos ‘n Volkswagen Bug. Innie cubbyhole. Wil jy dit he?”

    “Laat ek hoor. Hoeveel is daar?”

    “Seker so R200…mag dalk so bietjie minder wees na my pa saam met my innie kar was, maar anyway…”

    “R200 is reg, Boeta! En ‘n lekseltjie van die oulike girl…as ek mag natuurlik?”

    Nou staan Pietertjie verslae. Hoe hou hy die girl vir homself terwyl hy haar uit die kloue van die wetter hou en hy sy eie gat uit die tronk hou?

  42. Pieter wys vir Sersant Lekhota die paar bloublare in sy hand.Eish!! se die sersant en kyk vinnig om hom rond.You know your whitties just know our problem.

    Vinnig skud hy Pieter se blad met die oordraging van die agterstallige labola wat hy nog moet betaal in sy sak.En laat spaander met die van terug stasie toe.

  43. En daar tik ek en Brein gelyk!🙂 Hehe

  44. Daarsy…sensuur toegepas en comment deleted.
    Kan nou maar weer probeer Koeksister

  45. Pieter dink by homself ….. hier staan ek, sonder geld, amper in die selle beland, my pa is dik gedonner en ek is in ‘n verhouding wat my laat voel soos kots in ‘n tuimeldroër, weet nie of ek aan of af is nie.

    Ek sal nou vinning ‘n plan moet maak om geld in die hande te kry want die Volla is empty en ek moet my pa en Johanna by die huis kry.

    Pieter besluit dat Strip Show die arena is wat HY nou gaan aandurf…….

  46. met sulke wankelende beentjies soos ‘n kiewiet wat suidpool koors kry, begin hy rigting van die show stage dwaal.

    Sy hele lyf sidder as hy dink aan die dinge wat hy nou wil aandurf en hy hoop nie daai groot tatoe wat homself as ‘n bouncer voordoen is gay nie.

  47. Maar voordat hy by die stage kan uitkom, slinger sy Pa voor hom in en sê: “Hy ou sjeun het jy nie vir jou ou Pa ‘n paar sente vir ‘n dop nie, heh?, het jy?….

  48. Ag fokof Pa, ek weet nie hoekom ek altyd met jou dronkgat opgeskeep moet sit nie dink hy. Sê sal hy nie want sy Pa sal hom dik donner. “Hang net so ‘n rukkie aan Pa, ek het ‘n plan!”….oppad na die stage toe loop hy in Johanna vas….

  49. Die sersant sit nog steeds en krap sy kop, “Pap en wat! sê jy is haar van Pieter?
    “Papenvoes” sersant, sê Pieter, “wat se gedagtes kry sarge dan nou?” …. duh!?

  50. Pieter se pa besluit, “Boetie jy gaat nêrens voordat ek nie nog ‘n dop gekry het nie” strompel na buite waar die Volla staan en blaas al vier die wiele af.

  51. Toe Johanna in Pieter vasloop skrik sy vir haar asvaal, geelwit en in ‘n heel ander bloedgroep in!! “Pieter!” gil sy en voel hoe alles swart voor haar word….

  52. Sy slet neer …

  53. “Bel 911,” skree Pieter. Die hele strip club word stil. Chillie stap nader en buk langs Johanna.
    “Staan terug Pieter, ek was ‘n medic in my jong dae.” Pieter staan verslae en toekyk hoe Chillie sy liefling se hemp oopknoop.
    Die girl agter die bar kom aan getrippel met ‘n nat lappie en ‘n shot whiskey……

  54. Sy stamp aan Chillie en sê, “Hi ou Chillie, gooi net die dop whiskey in haar keelgat af, sy act net alweer hier voor haar boyfriend, ek moes sommer yswater gebring het en in haar skynhylige ou gesiggie gegooi het….. dis mos ‘n ou truuk van haar die flou val storie…..soek weer aandag!!!”

    Ou Chillie maak of hy niks hoor nie, want daardie knope oopmaak is nou vir hom die belangrikste.

  55. Pieter kom nader en buk ook by Johanne, ” Johanna! Johanna, my liefste kan jy my hoor, wat maak ‘n nice girl soos jy in ‘n plek soos die!!! ???? Toemaar ek sal jou red! ek is hier met my Volla.”

  56. Pieter buk, tel Johanna op, gooi haar soos ‘n sak ertappels oor sy skouer, en loop by die club uit, maar wat nou?, Volla se wiele is pap, niks geld nie, sy Pa lê soos ‘n vrot vel oor die Volla se bonnet.

  57. O wel, beste van ‘n slegte saak maak. Hy prop pa en Johanna in die volla se boot en krap in die cubby vir verdwaalde sente. Jislaaikit! Hy moes lankal daar gekrap het. Tussen die leë pakkies Texan plein en Wilson toffie papiere kry hy R2 bymekaar, gooi petrol in en daar suiker hy uit plaas toe…

  58. “R2.00 se petrol ” sug hy, “ek dink ek is nou in die verkeerde droom” maar besef gou dit is werklik toe hy ‘n gestamp in die Volla se boot hoor.

  59. Pieter klim uit en gaan kyk wat in sy boot is. Eers toe hy die kap oop het kom hy agter die “boot” is voor die kar.

    Die kap slaan op…

    “Sorrreeeee…Dont keeel meeee!!! I was walking innocently down the street when a black man from Angola grabbed meee! He did not look innocent!”

    “Hel Boet! Wat eeeeess yor neim?”, vra Pieter.

    “Innocent”

  60. “Hell, Innocent! jy kan bly wees jou naam is nie Lucozade, of Beneficiary nie, waar de donner kom julle mense aan al die weird name?” en wat soek jy in my Volla se boot!” Innocent se voet!! en waar is my pa en Johanna?””

  61. Nou is Pietertjie omge-ellie, kyk niemand peuter met sy Volla behalwe Hy en sy pa nie.

  62. Innocent se oë rek groot en hy weet nou moet hy vennag praat , anders die man hy gaat ver hom hard slat, “Sos die man hy gooi my by die boot ek gooi die nonna en die oubaas uit anders die boot hy es te klein vir ons drie se mense, nou ek onthou hom nie mooi waar ek hom uitgegooi nie, maskien ons sal soek hom en soek hom en kry hom hy as weg!”

  63. Julle blixemse kraaie… dink hy by homself.

    Pieter stap so entjie terug en sien Johanna lê daar in die pad “oop kerse”. Dit laat hom onmiddelik aan die wyse woorde van sy Pa dink. Pa het vir Pieter mooi verduidelik wat “innie padsteek” eintlik beteken en nie dit wat ou jagse Rooifaan vir hom gesê het nie. Blerrie ou poephol.

    “Innocent!!” .. kom help die baas dat ek die miesies by die kar kan kry.
    “Het jy geld Innocent”, vra Pieter. “Eish my baas, ek het hom maar nie baja nie”
    “Ek het hom gekry by Sargeant Lekohta”… Hy het gasê hy het nou weer lekker tjo-tjo gavat by ‘n dom donner hier benne by die kaalmense”…………..

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: