SMS`E , E-MAILS EN TV UITSENDINGS VAN VERMISTE, SIEK, PERSONE ENS

Pagoda verskoon asb die caps.

WIE VAN ONS HET NIE AL SMSE GEKRY OOR BID ASSBLIEF VIR PIET VAN POTCH , HY WAS IN `N ERNSTIGE MOTORONGELUK BETROKKE, BEEN VERLOOR, INWENDIGE BESERINGS ENS .NOG NOOIT VAN DIE PERSOON GEHOOR NIE.IN DIE BEGIN VAN SELFONE WAS DIT `N NUUTJIE EN DAN HET `N MENS MAAR GEBID VIR DIE PERSOON.MAAR WAT EK TEEN DIT HET IS DAT JY ALTYD GEVRA WORD OM VIR HOM OF HAAR TE BID SODAT HY OF SY DIT SAL MAAK.MAAR EK HET NOG NOOIT ENIGE TERUGVOER ONTVANG VAN HOE DIT MET PIET VAN POTCH GAAN NIE.OF DAT ONS MOET BID EN DIE HERE BEDANK DAT HY OU PIET GENEES HET OF LAAT OORLEEF HET NIE. EK HET IN MY LEWE EN PERSOONLIKE LEWE AL BAIE WONDERWERKE GESIEN.MAAR NIE `N ENKELE SMS OM DANKIE TE SE NIE OF TE LAAT WEET PIET HET DIE TYDELIKE MET DIE EWIGE VERWISSEL, MAAR DANKIE NOGTANS VIR JULLE GEBEDE.SO ONGELUKKIG SODRA EK SO SMS KRY ,IGNORE EK DIT EN DELETE DIT.

DIESELFDE GELD VIR E-MAILS , WAAR JY FOTOS KRY VAN DIE OF DIE KIND WAT WEGERAAK HET.GEEN TERUGVOER WORD OOIT WEER GEGEE WAT DIE KIND SE LOT WAS NIE.SO DAN GAAN MY REKENAAR SE MUIS DAN MAAR WEER NA DIE DELETE TOOLBAR EN RAAK EK ONTSLAE VAN DIE POS.

DAN IS DAAR DIE E MAILS WAT SO BAIE ONOSELE MENSE GLO EN DIT IS AS TIEN OF TWINTIG MAILS AANSTUUR VIR MICROSOFT SAL DIE GROOTTE BILL GATES JOU DEUR JOU EMAIL KONTAK EN EN `N SEKERE BEDRAG GELD IN JOU BANKREKENING DEPONEER.DIE EMAIL SE GEWOONLIK DAT BILL GATES SY RYKDOM NOU GAAN DEEL.EN DAN IS DAAR NOGAL `N PAAR GETUIENISSE VAN MENSE WAT SE DAT HULLE BEDRAE IN HUL BANKREKENINGE ONTVANG HET.DIE ERGSTE VAN ALLES IS DAT DAAR SOVEEL APRIL FOOLS IS WAT KEER OP KEER EN JAAR NA JAAR MET DIE MAIL GEVANG WORD.DAN IS DAAR OOK DIE EEN WAAR NOKIA OF ERICSON JOU N TOP OF THE RANGE SELFOON SAL GEE INDIEN JY DIE MAIL SAL AANSTUUR VIR TIEN MENSE.FOKIT WORD TOG GROOT EN BEGIN DINK SOOS `N NUTER VOLWASSENE , HOEVEEL MAAL HET JY NOU AL DIE E-MAIL GEKRY? EN HOEVEEL FONE HET JY AL ONTVANG EN VAN HOEVEEL MENSE WEET JY WAT AL GELD ONTVANG HET OF ENIGE FONE????

DAN IS DAAR NOG DIE VAN `N TIEN JARIGE DOGTERTJIE VAN SIBERIE WAT SPOORLOOS VERDWYN HET MET `N FOTOVAN HAAR BY, DAT INDIEN JY HAAR ERENS SOU GEWAAR ,JY ASSEBLIEF HAAR OUERS BY DIE OF DIE EMAIL ADRES MOET LAAT WEET OF DIE NAASTE POLISIE STASIE.DAN KRY JY NOG DIE MOROON,AAN DIE KANT VAN DIE AARDBOL,WAT DIE MAIL AANSTUUR VAN `N MEISIE WAT TWINTIGDUISEND KILOMETER VAN ONS AF WEGGERAAK HET.

DAN IS DAAR NOG DIE WAT SE DAT `N SEKERE ORGANISASIE VIR `N SIEK KIND EENSENT SAL BYDRAE VIR ELKE KEER WAT IEMAND DIE MAIL AANTUUR.TWEE JAAR LATER KRY JY WEER DIE MAIL EN DIE BARMHARTIGE SAMARITAAN WAT JY IS STUUR JY DIT WEER AAN EN MAAK NET MY INBOX MET `N KLOMP ONNODIGE KAK VOL.

EN LAASTENS KRY JY IN JOU MAIL,`N KLOMP FOTOS VAN DIE SWAAR STORMS IN NATAL EN DIE DAARMEE GEPAARDGAANDE VERWOESTING.EN SOOS JY DIE FOTOS DEURGAAN,KOM JY NIE AGTER AT DIE POEPOL WAT DIE FOTO SAMESTELLING GEDOEN HET,SOMMER `N FOTO OF DRIE VAN DIE ORKAAN IN NEW ORLEANS OOK BY GESIT HET NIE. ASOOK VAN DREIGENDE ONWEERS WOLKE IN MISSISSIPPI.DIE FOTOS VAN DIE ANDER WERELDDELE WAS AL MALE SONDER TAL IN JOU MAIL .EN JY GLO DIS ALLES IN NATAL.OK MAAR LEKKER STUPID.

AL WAT EK VIR DIE MENSE WIL SE WAT AL DIE STRONT AANSTUUR EN AL DIE OU GOEDJIES

MET BEERTJIES EN BLOMETJIES EN GOSPEL GOEDJIES.HOU DIT VIR JOUSELF ! DIT DRA IN ELK GEVAL NIE GEWIG NIE EN KOM NIE UIT JOU HART NIE.DIESELFDE GELD VIR JOU BYBELVERSIES EN MOOI GOSPEL BOODSKAPPIES EN RYMPIES WAT JY VAN ANDER AF KRY EN DAN WEER NA MY FORWARD.

GET A FLIPPEN LIFE !!

18 Responses

  1. Dagse Brein

    Kyk in jou inbox, ek het vir jou ‘n paar mails geforward.👿😉😆

  2. Ek stem saam. Dit is net ‘n donnerse inbox-fuller al die crap.

  3. O ja, en die wat nie hier comment vandag nie gaan ‘n sekslose naweek beleef. Ek voel dit aan so in my kristalballe.

  4. Hehehe Brein, baie goed geskryf. Ek voel net soos jy. Dit maak my mal.

    Dan ook die donnerse e-mail wat sê jy het ‘n miljoen dollar in die lottery gewen – ag my f@k!!!! Jy moet net jou persoonlike details stuur en dan’s jy skatryk. Oh please…

  5. Brein, ek stem met jou saam ! Al wat ek weet is dat ek al so baie van die goed ge-delete het, ek sal moet 350 jaar oud word om plek te maak vir al die bad luck wat my gaan tref!!

    Die beste een was die mail wat ek gekry het waar ek vertel is dat ek 1mil pond gewen het, en ek kan dit kry sodra ek 910 pond aan die poepolle oorbetaal!!! My reply aan hulle? Ek het nie eers geld om in my g@t te steek nie, stuur my winnings of piss-off!! Nog noooooit weer van die klomp ape gehoor nie!

  6. Ek dink een van daai “bad luck for 7 years” het nounet by my begin – my boodskappie verdwyn sommer net.

    Ek het ook die mail gekry waar ek 1miljoen pond gewen het, die catch is dat jy eers vir hulle 910pond moet inbetaal voor jy jou kastige “prysgeld” kan kry.

    My reply aan hulle : trek dit van die miljoen af en betaal die res oor………….ek wag al drie maande!!

  7. Ek het so ‘n “vriendin” wat my altyd al hierdie crap forward, eish. En die ergste van alles sy glo dit!
    Die arme mens wag al vir maande vir haar nuwe selfoon.😯

  8. Brein, ek is nou hier uit die os se hol met my jas op my skouer. Ek het toe gaan kyk na die poepol se blog, maar WIE DE FOK IS WIMPIE VAN DER SANDT?

    Want is sy oe is hy duidelik net ‘n trappie bo cool.

    Luister ou, dis tipies van die vokin omroepers in SA – hulle buig vooroor en vat dit. Want hulle is te vokin kaksleg om op te staan vir hulle taal en volk. Nee, hulle help eerder die nasie vokin breinspoel en deur die ore naai.

    Hopelik sien WvdS homself in sy karretjie se spieel, en vergeet hy van sy klagtes teen jou. Sulke selfgesentreerdes se aandagspan is anyway van korte duur.

    Terug by die hede: ek kry hierdie vokin mails van een of ander klont wat vokol kan spel, maar wat miljuisende geerf het. En nou moet Vokof help met die admin daarvan. Ek was al so lus en stuur ‘n vreeslike brief terug, maar hoe se mens vokof doos in engels?!

  9. Ag ou Breintjie – ek wil net een ou laaste e-possie vir jou nog “forward” – jy gee mos nie om nie……….. ]:)

  10. Brein, Ek voel nes jy oor die pot stront, ek stuur glad nie sulke goed aan nie, my siening is ook, dat as ek vir iemand iets mooi wil sê moet dit uit my hart en my eie denke kom ek wil nie ‘n knoppie druk en ‘n E-mail foward na tien of twintig mense wat ek nie eers eintlik ken nie, ek delete dit ook net.

    Aan die ander kant dink ek die groot instansies en verskaffers van internet gebruikers “create” hierdie tipe van e-mail dink net hoeveel mense moet later “upgrade” na meer “Gig” per maand om al die stront te kan ontvang en aanstuur, so hulle maak geld uit die dom klomp uit.

    Lekker dag vir almal,

  11. Hallo almal ek stem saam met brein, klomp bollie!!!
    Ek wil julle gou iets vertel wat met my gebeur het, So 2 maande terug was ek amper gehi-jack by ons kantore in Edenvale ek het so geskreeu en toeter geblaas toe ons mense uit die gebou kom toe laat hardloop die klomp weg, hulle het ook n gun op my gehou,ek was nog in my kar(deure gesluit)
    Die polisie het uitgekom maar kon konsuis geen verklaring neem want ons het nie n registrasie no gevat nie en het toe gery.
    Woensdag daag daar 4 swartes by ons kantore in Edenvale op en vra om my te sien, die meisies daar se toe ek werk nou in Pta, hulle vra toe my adres by die huis hulle se toe jammer kan nie dit gee nie en gee toe my sel no. So halfuur later bel die een my en die no waarvan hy bel verskyn toe op my foon, hy se toe hy is van Germiston Crime en moet n verslag by my kom neem by my huis oor die hi-jack. Ek se toe maar dit het 2 maande terug gebeur hoekom nou, ek sal polisiestasie toe kom, hy se toe nee hy moet na my huis kom. Ek se toe ek sal hom later bel, maar sy selfoon werk nie, en die foon waarvan hy bel is n telefoon hokkie in Meadowdale mall. Later die middag bel hy weer en ek maak toe n afspraak om my gisteroggend 9 uur by ons kantore te kry in Edenvale. Eak bel toe Edenvale polisie en vra dat polisie my moet vegesel en hulle se toe sorry kan nie, ek moet maar net 10111 bel as iets gebeur. My swaer ken die Flying Squad Benoni en hulle reel toe om saam te gaan, en kry toe back-up van Edenvale se kant, Ek ontmoet hulle toe by Benoni polisiestasie gisteroggend 8 uur en ons ry toe deur na die kantore in Edenvale, maar ons ontvangslady bel my toe seker 3-4 keer om te hoor waar is ek en wie is saam my. Ek se toe ek is allen en sal nou daar wees, sy moet die skelms vra om te wag. Die polisie ouens se toe sy is in op die ding en sy wil hulle waarsku. 9 uur bel sy weer en vra waar is ek, Eak bel toe n ander meisie in ons kantore en sy se toe die skelms is daar maar het dadelik weer gery, Die ander een het seker toe gewaarsku. Ons het hulle net gemis met so 3 minute.
    Die 2 wat agter gesit het is op die hoek afgelaai en toe die back-up kar hulle nader is hulle skoonveld.
    Hulle ry met n donker blou polo met n vervalsde no plaat wat aan Absa fleet behoort. Ek gaan nou n saak open by Edenvale, is baie bang hulle kry my adres dalk iewers

  12. Shit Elsa ek sal wat wil gee om jou te help.Maar ek ken ook SAP lede en speurders in Benoni.Ek sal met hulle praat en jou laat weet wat om te doen.Mail my.

    Vokof ek het gister op jou blog probeer blog, maar ek word telkens afgegooi.Dit is nie Wimpie wat my wil dagvaar nie, maar die baas van hul Radiostasie ene Frans. Wimpie is die ontbytprogram op Oos Rand Stereo se aanbieder.

    Dankie vir almal wat soos ek voel.

  13. Brein, kan nie genoeg saamstem nie! Die grootste doring in my vlees is die een wat sê dat as jy dit nie forward nie, gaan iets vreesliks met jou gebeur en as jy dit forward gaan ‘n wonderwerk met jou gebeur. Wie de hel kan so iets spreek? Ons dominee het ander Sondag daaroor gepraat. Daai e-mails is sonde – net God alleen kan ‘n wonderwerk laat gebeur. Dit laat mense aan bygelowe glo. Ek het nou al telkemale vir my e-mail-lys ‘n soortgelyke boodskap as joune uitgestuur Brein, maar sommige hardnekkiges stuur steeds die goed vir my! Ek delete dit nou net dadelik.

    Parkes! Shit jy moet versigtig wees! Wys jou hoe skelm is die donners!

  14. Voel dieselfde delete my mail soos dadelik !!!!!!

  15. Ja Annie sekere mense is net hardegat en wil mens frustreer.

    Hastilla Vista.

  16. ek kry weer `n klomp e-mails van half pad kaal tot heeltemal kaal mans, nou wat maak die ou tannie met hulle, raak nie eens meer opgewonde nie. ha- ha

  17. lol @ bytjie

  18. Elsa – dis ‘n lelike storie daai. Jy moet flippen versigtig wees. Ek kan dit nie glo nie – wetters!!

    lol @ bytjie.

    Brein – ek is nou erg nuuskierig. Hoekom wil daai mense jou dagvaar? Of is ek nou weer voor op die wa?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: