Back with a vengeance

Raait…

My pa is nog nie uit die spreekwoordelike woods uit nie, maar ek het tot die besef gekom dat “wat moet gebeur, moet gebeur”.  Mens kannie jou lewe op hold sit net oor daar ongemaklikhede oor jou pad kom nie.

Verwag gereelde possies, sommer so swetterjoel op ‘n slag, van veral my af.  Brein, Koeksister,Annieget…laat loop die stories.  Ek het spasie vir nog ‘n skrywer aindien enigiemand sou belang stel.

Groete – tot later! Alpha oor en uit.

15 Responses

  1. Ek is so bly Pagoda. Hoop hy sterk gou aan.

    Het ‘n besige naweek gehad. Sal ‘n post skryf vandag Gertjie!

  2. Oke, Webmaster😉

  3. Het ‘n heerlike naweek by my kinders in Beaufortwes gehad.

    Pagoda, ek is bly dit gaan ‘n bietjie beter. Sterkte!!

  4. Ek’s bly om te sien jy’s weer “terug” Pagoda. Sien uit na jou postings.

  5. Nou ja opgestaan okay halfpad uitie dode en af arms. Na my 2de spul gips het ek nou stut gekry en nou kannit beter gaan. Kan eers die 24ste Sept weer try normaal aangaan maar sal dan hoor of daai pen ingesit moet word. Nog langer danne kreupele. FFS ek haat dit om afhanklik te wees. Ek sal aansoek doen vir daai pos maar kannie noual gereelde possies noual doenie. So een keer per week, dis nou te se as my pos nog oop is ne.

    Ek het julle vrek baie gemis. Sal weer kom draai maak en pagoda jyt my email laat weet of ek goedgekeur is virrie possie.

  6. Hi Phibbie, hoop jy voel sommer gou beter!

  7. Hei Phibbs!!!!!! So bly jy’s terug!

  8. Ag Pagodda ek praat al in tale soos wat die 3G van my sein verloor. Net om my mail oop te maak is vanaf gister om van te fokken SKREEU!!!!Maar sal my deel doen.

  9. Ag Pagodda ek praat al in tale soos wat die 3G van my sein verloor. Net om my mail oop te maak is vanaf gister om van te fokken SKREEU!!!!Maar sal my deel doen.

    Sterkte steeds vir jou.

  10. Brein…is reg mater. Sodra die 3G sy stront los…

    Phibbs, het jy my gemail?

  11. Phibbie, bly jy is darem weer ok. Sterkte!!

  12. Hi Pagoda, bly om te hoor dit gaan beter met jou Pa.
    Phibbie, haai jong lyk my die ongeluk ry jou bloots, groete

  13. Baie dankie julle. Pagoda ffs man ek jou na die werftoe gemail nou net. Effe vergeet, mens sal sweer die brein word deur die arms beheer.

  14. Pagoda, hoe gaan dit nou daar?

  15. Hey people

    Dis goed om julle klomp weer effe aan die gang te kry hieso.

    (((Pagoda))) Vir sommer net.
    (((Phibbie))) hoop dit raak al hoe beter.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: