Die Werf Hall of Fame

Soos ek reeds gesê het in ‘n vorige possie, die is een van die idees wat nou al geruime tyd in my kop rondspoel.

Hoe dit sal werk:

  1. Nominasies word aangevra van lesers vir ‘n spesifieke maand se Hall Of Fame inname.
  2. Dit kan enige persoon wees…noem dit maar op.  Jou gunsteling kunstenaar, akteur, vryheidsvegter, politikus, dokter, skoolonderwyser, komediant, skrywer, medebloggers, flip man….ENIGIEMAND!! Daar is net ‘n paar voorwaardes vir so ‘n nominasie.
  3. Gee die persoon se naam en ‘n verduideliking van nie meer as 100 woorde oor hoekom jy voel die persoon ingeneem moet word in Die Werf se Hall Of Fame.
  4. ‘n Kortlys van kandidate sal dan opgetrek word en ‘n “poll” sal geskep word (sien regs – tans die Doodstraf poll) waar almal hulle demokratiese reg kan uitoefen.
  5. Die wenner sal bepaal word na twee weke se stemme opgetel is.
  6. In gevalle waar dit moontlik is sal ons die wenners daarvan in kennis stel.

Ek voel net dis ‘n lekker manier om diegene wat ‘n verskil in jou lewe gemaak het of wat jou fantastiese plesier verskaf het voor dankie te kan sê.  Wat dink julle?  IS daar nog iets wat mens dalk kan byvoeg?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: