Ons Fake/Nagemaakte wereld.

Mens kry deesdae alles nagemaak, soos op die foto kan jy nagemaakte oogwimpers laat opsit by `n eyelash bar in Tokyo.

Hier is die wereld se eerste bioniese hand, laat my dink aan Die man van Staal wat vroeer jare op Tv was.

Ag dames moet nog nie opgewonde raak nie, die is maar net `n fake nose , nagemaakte neus.Steve Martin en Pinocchio sal dit like.

Fake Boobs galore, sy sal sekerlik nie op haar gesig kan val nie. As Gatiep haar sien borsvoed sal hy seker vir die baba se suig, moenie blaas nie.

Fake mans.

Nagemaakte vrouens / blow up dolls. Sien selfs julle is vervangbaar.Bwa ha ha ha …..

12 Responses

  1. Ek wens ek kan hierdie wêreld oor ‘n 100 jaar sien……

  2. Brein, jy moet net pasop dat jou nagemaakte vrou nie in ‘n heks verander en by die venster uitvlieg as jy haar aan haar tiet byt nie.

  3. Hehe Linda😆

  4. lol @ Linda!

    Jis, daai “neus” lyk maar vir my erg verdag…..hehehe.

  5. Soek ‘n man met so ‘n neus …

  6. Daardie nagemaakte oogwimpers, kry mens vuurhoutjies by om jou oë mee oop te hou as jy dit aan het?

  7. Genis was sy tyd vooruit! Hy het hoeka sulke wenkbroue gehad!

  8. Ja Blixer, ek het my dood gegril vir daai wenkbroue……hehehe.

  9. Annieget…jy soek ‘n man met so neus en dan moet hy skielik Parkinson’s ontwikkel…
    *…orraait…ek vlokof…*

  10. whahahaha!!!

  11. 😆 Die feeprinses het mos altyd op Pinocchio se gesig gesit en sing…”Tell me lies, tell me sweet little lies”

  12. Kwaai Demoerin,Pagoda ja soos jy se ek het liewer Parkinsons as wat ek Alzeimers het, ek bewe hom eerder in as om te vergeet hoekom hy styf is.(lol)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: