Uitslag van ons “Doodstraf” poll

Die lesers het gepraat.  Die uitslag sien so daar uit:

AS jy kon, sou jy die doodstraf terug bring?

Dis barbaars. Nee! (2)
Hang al die bliksems! (17)
Net in uiterste gevalle (4)
Bou eerder meer tronke (1)

Nuff said.  Nou hoekom luister ons regering nie, stel ‘n referendum op en doen wat gedoen moet word nie?

2 Responses

  1. Dan sal hulle die hele parlement moet hang!

  2. Hehe Annie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: