BP se verjaardag

Love ’em or hate ’em.  Jy kan ongelukkig nie van die feit weghardloop nie.

BP is, en sal nog vir moer lank, gewild bly.  En daar’s baie uiteenlopende redes daarvoor.  Baie posts elke dag, lekker leesstof, dinge word gesê soos dit is sonder om dit te versuiker, dit kan jou skok, jou maak lag, jou selfs walg.

Ek kuier gereeld daar, nes Plattes erken het hy kuier gereeld hier, skelm!  Tit for tat, Plattes, tit for tat!

Bosparra is 2!

Anyway…

♪Happy..Happy…Happy Birfday!!!!♪

2 Responses

  1. Het reeds op ander post gecomment, maar hier gaan ons weer…

    Baie geluk met die 2e verjaarsdag Platkuif. Ek lees daagliks BP en dis ‘n great plek.

    Tjorts!! Ek drink maar solank.

  2. Ja ek moet bieg ek besoek Bosparra baie gereeld , julle blog is verslawend.Daar is van weird ouens tot briljante ouens wat daar blog, dis insigewend en nuusswaardig. Baie geluk met seker die grootste blogsite in die land. Mag julle sommer nog jare raakgelees word.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: