Nominasies – Werfetter en Hall of Fame – Sept 2008

So lyk dit tans:

Hall of Fame nominasies:

Natalie du Toit, Taliep Petersen, Valiant Swart, Steve Hofmeyr, Percy Montgommery

Werfetter van die Maand nominasies:

Morne Harmse

Najwa Petersen

Raait, is daar nog?  Julle’t tot more aand die 27ste om julle nominasies in te kry…daarna gaan dit oor in ‘n poll sodat daar demokraties gestem kan word.  Die wenners word aangewys in die eerste week van sept.

Laat loop!

22 Responses

  1. Ek wil minister Essop Pahad nomineer oor sy uitlating teenoor blankes rakende die 2010 wereldbeker sokker.

  2. Ag sorry vir Whiteknight ook as werfetter van die maand.

  3. Arme WK! Shame, hy is so nice! Ek graag vir Winnie Mandela en Jackie Selebi ook as Werfetters benoem!

  4. Kan julle die benoemings staaf met ‘n kort uitbreiding?

  5. Ek stem vir Essop – daai uitlating oor die blankes het my erg moerig gemaak.

  6. Whiteknight vir domastrantheid en `n ou wat met oogklappe op lees.En net die stukke uithaal wat hom laat skuldig voel.

  7. Krieketkaptein – Graham – (Fokkit hoe swak wil mens speel en dan nog blase wees ook daaroor)

    De Villiers – Springbok afrigter – omdat hy die game plan vir ons wegsteek.

    Albei werfetters.

  8. Ek dink persoonlik ons moet net rustig raak oor die kreiket game gister. Sulke goed gebeur. dis rerig nie so groot trainsmash nie. En ek se dit as ‘n krieketspeler wat aktief speel in seisoen…dis nie altyd moontlik om masiewe tellings op die bord te kry nie.

    Die rugby…wel ja, dit kan ek verstaan!

  9. Ag damn. Daar’s nou weer fout met my goete. Elke keer as ek na “home page” toe gaan is daar ‘n foto links bo aan die blad, en ek het nie ‘n clue hoe dit daar gekom het nie. Kry dit ook nie af nie.

    Ek het vir jou ‘n mail gestuur Pagoda. Het jy dit gekry?

  10. Die foto is daar met my ook…een of ander bug. Ek kyk of die foto nie weggaan na ‘n paar dae nie. As dit teen die naweek nog daar is kontak ek die WordPress ouens

  11. O, ok. Thanx Pagoda.

  12. Pagoda, ek het daardie foto op my posting van gister gesit, weet nie hoe dit daar beland het nie😯

  13. Ek het jou post gaan edit en die foto delete.

    Check of dinge nou reg is?

  14. Dis reg. Thanx Pagoda😉

  15. My goed is ook nou reg. Thanx.

  16. Jackie Selebi omdat hy verdink word dat hy by ‘n bedrogsaak betrokke is terwyl hy hoof van die SAPS is.

    Winnie sal ons maar los, haar sondes is al oud, maar ek kan haar nie verdra nie.

    Dan miskien ook Robert Mugabe!!!!! Hoe kon ons hom vergeet???? Ek dink nie ek hoef te staaf hoekom nie

  17. Eks tem ook vir Essop. Enigiemand wat sulke kak kan kwytraak verdien om ‘n Werfetter te wees!

  18. Ek stem vir Essop. Nie net oordat hy sulke dinge kwytraak oor beskaafde wit mense nie, maar omdat ek wit is…OK!! Goeie jel!

  19. Essop en Selebi is altwee baie sterk kandidate. Essop is rassisties en Selebi is die hoof van die polisie en sy beste maatjie is ‘n skelm.

    White Knight is hopeloos te nice om werfetter te wees.

  20. Linda, jip!

    Ridder is helemal te nice. Hy is dan altyd tot die dames se redding.
    Brein…skryf 1 000 maal: WK sal nooit weer so genomineer word nie. WK sal nooit weer so genomineer word nie. WK sal…
    Ek whatch julle 2!!! Sies man!

  21. Ok fok , maak my werfetter van die maand.

  22. Jirre…klink vir my soos ‘n “dare” daai! LMGA!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: