Raar, maar waar.

Het jy geweet die menslike dybeen is sterker as beton?

Jou hart klop meer as 100 000 keer per dag.

Die gemiddelde mens het 1460 drome per jaar.

Die aarde weeg ongeveer 6,600,000,000,000,000,000,000 ton.

`n Mol kan meeer as `n 100 meter per nag grou aan sy tonnel.

Daar word beweer dat meer as 2500 linkshandige mense per jaar sterf as gevolg van produkte wat vir regshandige mense gemaak is.

Enige grootte vierkantige papier kan net 7 maal gevou word in die helfte.

Die meeste lipstiffie produkte bevat visskubbe.

Die mees populere naam op aarde is Mohammad

Die van wat die meeste mense op aarde het is “LEE“ soos in Bruce Lee , byna twintig miljoen mense het die van.

Amaxophobia-Vrees om in motors te ry.

Androphobia- Vrees vir mans.

Genophobia- Vrees vir seks.

Gynephobia of Gynophobia- Vrees vir voue.

Medorthophobia- Vrees vir `n stywe plesier spier.(penis)

Ophidiophobia- Vrees vir slange.

Phalacrophobia- Vrees om bles te raak, en dis my voorland !!!

Telephonophobia- Vrees vir telefone, iets wat vroue nooit sal kry nie.

Brainaphobia, iets wat die dames sal he as Die Brein klaar is met hulle na round three, four en five.Bwa ha ha ha ….

Hastilla Vista.

6 Responses

  1. Nooit te oud om te leer nie. Dankie Brein.

  2. Ek sal nooit Medorthophobia kry nie!

  3. En wat van Brainaphobia?

  4. Hmmmmmmmmmmmmmm… mens weet nooit!😆

  5. Nou gaan ek Tv kyk en mevrou Brein brainaphobia gee,

    Hastilla Vista.

  6. En ek gaan my gesigroom aansmeer

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: