Aan ons Authors – How to…!

Ek dink ons moet net gou kyk na hoe die fotos opgelaai word in posts.

1  Vind die foto wat jy wil gebruik en kliek op hom

2  Right click dan op die foto en kies “save as”

3  Save die foto na jou hardeskyf toe op ‘n file naam wat jy wil he.

4  Sodra jy jou post doen, kliek op “add an image” regs bo die posting boksie.

5  Kliek “files to upload” en kies die foto / prentjie

Los alle details daarna net soos dit reeds is en kliek net op die dot wat sê “thumbnail”

7 Dan kliek jy op “insert into post” en Bob’s your uncle!

So sal elke foto en elke posting redelik in lyn bly met die “look” wat al reeds in werking gestel is en sal ons elke probleem met eksterne weblinks wat inkom geheel en al misloop.

Enjoy 😉

8 Responses

  1. Thanks Pagoda. Blondie sal traai

  2. Hehe…wat dink jy van Die Werf se mascot?

  3. Baie oulik. Daai “onskuldige look” fool my nie, hy lyk soos ‘n werfettertjie undercover…….whahaha.

  4. Raait…dis Willie Werfetter – Offisieel Die werf se mascot

  5. hehehe… ek hou daarvan.

  6. Cute verby!

  7. Kwaai, ek sal try.

  8. Thanx Pagoda 🙂

Leave a comment