Geluk met jou man se verjaarsdag Koeksister

Sê seblief vir jou man hy moet lekker verjaar…sopas gesien.  Van ammal hier by Die Werf.

Hoop jy’t hom vrot gespoil!

10 Responses

  1. Geluk Koeksister se man.

    Koeksister – gee vir hom ‘n soen van my af………hiehie.

  2. Dankie Pagoda, kon hom net vroeg die oggend spoil voordat hy op die vliegtuig moes spring JHB toe, sal hom eers die naweek sien🙂

    Ek sal hom die soen gee Koekie😉

  3. Ida wat op boskakker ‘n boodskap gelos het – die boodskap is vir jou.
    Laat hier ‘n epos (skep een wat jy weer delete) adres van jou – ek wil vir jou internet slim maak. Jy moet vir boskakker so rondfok met IP adresse – dat die fokker nog meer in sy kak bos kan kak! Die beste browser is ook beskikbaar – daarvoor moet jy maandeliks betaal.
    Jy moet die inligting dan onder al jou online vriende versprei!

  4. Pagoda – you got mail.

  5. Koeksister se vir Koekbroer baaaaie geluk en mag hy nog vele djare gespaar bly.

  6. Hehe, dankie Brein, sal hom sê.😆

  7. Ja baie geluk aan Kuifie Koeksister. So jy is ook met ‘n Virgo getroud?? Hulle is darem sout van die aarde, maar ook lekker bedonnerd en absolute perfeksioniste

  8. Koeksister!!

    Happy, happy vir jou hubby en alles wat goed is daarmee saam! Mag hy nog baie Koeksister kry! Maagd? Uh- oh?

    Koekbroer is `n nommer 1 mens. Hy speel baas in die huis, maar doen dit so slim laat niemand veel omgee nie. Hy hou nie van goed uit `n boek of volgens reels doen nie, maar dink nuwe dinge of konsepte uit. Nommer 1 mense is gewoonlik die tyd 30 jaar vooruit met idees en wat nog gaan gebeur. Hulle intuiisie is ook baie skerp en jy kan maar luister as hy se moenie nou ry of iets doen nie.

    Koekbroer se gelukkige klip is Amber.
    Sy gelukkige kleure is bruin, geel, amber, ofwhite en ander warm aardse kleure.
    No 1 mense se gelukkige dae is: 1ste: 10de: 19de en 28 ste van elke maand.

    R 800 per Internet lesing. My geskenk aan Koeksister se man. 😆

  9. Hehe, dankie Sig, sal hom vanaand julle postings wys wanneer hy terugkom, ek dink hy moet maar self comment hierop.

  10. Baie dankie.Dis goed om julle te ontmoet. aka koekbroer.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: