Patches!!

Ek mis jou..en ek’s seker die anner ook!…Kom terug!  Snik…

12 Responses

  1. Dissie reine waarhyt!
    Mis jou met `n seer hart., Patches!..tjank! tjank! tjank! Snik…Ek gaan so bietjie skuur en skaaf, dan dra ons werfers `n gedig aan haar op, ja?

  2. Ag ek mis haar ook. Ek dink nie sy sal ooit kan terugkom nie – vir haar eie beswil

  3. Jip, ek mis haar ook.

  4. psst …… eks ok, thanx people🙂 Ek en my man het ons kak uitgesorteer ons is liewer as lief vir mekaar. Pasop ek watch julle moenie te veel baklei nie. O ja ekt my licence gekry, ry lekker rond hoor. Groete hier vanuit Hawkes Bay New Zealand🙂

  5. Ek sekondeer Brein

  6. Patches, soms doen dit ‘n mens goed om nie te veel op die blogwêreld te wees nie, om net op jou eie te wees, soms word die blogwêreld net soos koerant lees, dit kan jou ontstel, blymaak, laat lag, en dan kom daar dae wat jy besluit nee wat jy wil nie meer koerant lees nie dit ontstel jou of wat ook al dan los jy maar vir ‘n rukkie en kom lees weer wanneer jy weer reg voel daarvoor. Ek dink ek is nou weer in een van daardie buie wil net so op my eie aleen wees stasie sit.

  7. Ek verstaan heeltemal wat jy sê Linda.

    Patches- ek het jou nodig gehad hierdie naweek girl. Eish! Gelukkig het Sigeuner die ou darem a piece of her mind gegee…hehehe.

    Ek’s bly dinge is reg tussen jou en jou man. Geniet die bestuur, lekker om onafhanklik te wees.

  8. Hey Patches!

    Ek was sommer heel bewoe laat die aand (lees vroe more) na ek daai arme bottel wyn (of twee) getokkel het…toe begin ek verlang na almal wat ek al geken het! LMGA!
    Toe ek die volgende oggend sien wat ek geskryf het dog ek toe by myself “Mooi man! So ek raak, nes vroulief sê, liefdevol as ek dronk is!”

    Hehehe…lekker om van jou te hoor!

  9. Ken daai gevoel Pagoda😆

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: