Ministers van geboortebeperking.

Ek gaan nou stout wees sommer lekker stout.

Wat is die minister van geboortebeperking in Holland se naam? KNOOPDENVOGEL!

Wat is die minister van geboortebeperking in Rusland se naam? KATZEMBOLSOFF!

Wat is die minister van geboortebeperking in Japan se naam? ZIPDENKOEKIETOE!

Wat is die minister van geboortebeperking in China se naam? WHONAIWHO!

Wat is die minister van geboortebeperking in Suid Afrika se naam?FL VAN DER MERWE.

Ek het al kondome met die snaakste oorspronklike name gesien.

Grootmeneer, Penorent, Jakob-regop en Bill and Monica. Wat van Steve en Slakke?

Ek het al gedink as ek in Bill Clinton of Steve se skoene was sou ek al lankal gecrack het, al wat ek sou se is, ok ok ja ek het haar gespyker so what?

Hulle se daar is alweer `n vrouek@nt ag ek bedoel `n kouefront oppad, shit eks moeg vir koudkry. 

Thats the way the cookies crumbles.

9 Responses

  1. Whahaha Brein, jy’s weer op jou stukke vandag.

    lol @ minister van China.

  2. Ja ek sal dit ook maar liewer erken het en dan moes die lewe maar daarvandaan verder sy loop geneem het. Ek sou nie met al daardie stres kon saamlewe nie.

  3. Daardie twee manne het seker al stilletjies gecrack, ons weet net nie daarvan nie.

  4. Haai jong almal weet mos Steve het haar gespyker, hulle het mos nie net handjies vasgehou al die tyd nie, sy kon mos nie swanger raak van handjies vashou nie?

  5. Ek sê mos al lankal, so what!!

  6. Ok gatvol vir die koue Brein. Ek dink ek raak oud, want ek kon net nie hierdie winter hanteer nie

  7. Annie ek was gister In Pretoria, die weer daar is so lekker warm en die atmosfeer daar is baie beter as op die Oosrand.

  8. Brein, as jy weer hier in Pretoria is kom kyk hoe bou ons lokomotiewe. Die ouens het vandag die Botswana lokomotief “gestart” Ek wens Harvey kan dit sien.

  9. Ek mis nogals vir Harvey. Hy is regtig ‘n baie nice mens.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: