Kaap van Storms!! Spectacular!

Brander oor Kalkbaai se hawemuur

Kalkbaai se restaurant

Kreefplaas – Kalkbaai – Verspoel!

11 Responses

  1. Dit is spectacular. Maar dis flippen scarry ook. Ek sal myself bedinges as ek nog sit en milkshake drink en so ‘n huge golf bars oor die muur. Sjoe.

  2. Pagoda – die eerste pic lyk “unreal” – die tweede en derde pics is soos Koekie se scarry – hoop die weer verander drasties (en daarby bedoel ek verbeter drasties) teen die tyd dat ek daar in julle kontrei is volgende week.

    Koekie – ek was nou self nie daar in KZN verlede jaar toe die reuse golwe amok gemaak het aan die Suid-Kus nie – maar ek hoor van die werkers daar – hulle was baie benoud en bitter bang -het net hulle koppe toegetrek en die hele tyd gebid dat die groot water tog moet terug gaan van waar dit gekom het.

  3. Daar was berigte van 30 voet branders (ongeveer 10 m deinings) by Hermanus en die Weskus die laaste week. Daardie eerste foto is dan nog kinderspeletjies Masharona! LMGA!

  4. Stunning, toe ek Sondag hoor die see is so rof wil ek net gaan kyk, maar Kuifie wou nie rondry nie, mens is mos net geneig om see toe te foeter as die son skyn…

  5. Pagoda, ek was self Sondag by die see, Trekoskraal en Paternoster, en ja ek het bang geword vir die water. Die stompe wat van daardie boot afgeval het, het by bogenoemde strande uitgespoel en die water het met daardie stompe gespeel asof dit riete is.

  6. Ek wens ek kan eendag die weer in die Kaap beleef, ek is net September en Desember maande daar , dit sal vir my `n belewenis wees die hoe duinings en sterk wind.

  7. Ek was op Vishoek se strand met die storm. Om die draai van waar die foto’s geneem was. Dit was baie scary.

  8. Wie het die fotos geneem?Want die ou mag maar.

  9. Sjoe Masharona, ek kan net dink hoe bang was hulle. Nee, o tog ek sal nie my kop toe trek en wag nie ek sal hol!

  10. Ek het ook pics gesien van PE. Dit lyk amper soos tsunamis! Sjoe, ek is maar bly ek bly nogi by die see nie

  11. Masharona, jy kan maar Kaap toe kom. Die ergste is verby.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: