Pimps, Hookers & Koekstampers van Orania.

Na aanleiding van die “hot” onderwerp/bespreking in Phibbie se post “PHIBBIE SE OOR” het ek dit goedgedink om die volgende saam te stel, almal wil tog sien hoe die afverre daarna sal uitsien.

Missie:Stig rooiligbuurt in Orania.

Orania klein nedersetting in Noord Kaap, tussen Hopetown en Vanderkloofdam , altans tussen fokkol en nerens , aldus Pagoda.Plek van Wit separatiste.

Hookers vir straathoeke, van van links na regs, IdaJvr, Koekie, en op die voorgrond Koeksister met haar fishnet stockings.

Pagoda32 die pimp en die pimp se “ride”.

Hey, hey girls check net Orania se sexy dudes!!!Flippit julle kan pick & choose.Die een se pens is so groot agv van te veel opkrop.

Madame Linda.Hey , Hey!!

Dellie die fotograaf.

Anniegetyourgun7 , polisievrou, shoe!!!!!!!!!!!!!Njammies.

ACCESSORIES,ek verneem die omies van Orania het die pilletjies nodig anders moet hulle “hom” soos putty indruk.

Laaste maar nie die minste nie Rickylouw die vrederegter van Orania.

HKGK.

42 Responses

  1. Daar is maar net een BREIN!! Dankie ek het nou lekker gelag en jy het my dag gemaak.

    Nadat ek so na die beskikbare talent gekyk het, is ek bly dat ek die “madam” is.

    You go girls!!!

  2. Goeie een Brein.

    Linda – O shit, ek stem. Het jy nie dalk ‘n assistent nodig nie. Ek het my dood geskrik vir die “sexy” ouens.

    Ek sien ek is die een met die hoogste hak skoene. No, no….. ek dra crocks Breintjie. Ek gaan mos op die “boere” gemeenskap fokus….hahaha. Ek gaan nie ‘n minuut kan staan op daai goed nie.

    Ek sien Dellie is op haar pos. Mooi so.

    Eish Annie, jy hoef nie mense te gaan arrest nie, hulle gaan sommer uit vrye wil hulself oorgee…..hehehe.

    Ek dink Annie moet die vredesregter eerste gaan arresteer vir lelik op straat….😉

    Let the games begin……..hiehaa!!

  3. I like, I like, I like!!!!!!!😆

    Ek’s net nie so seker van Orania se inbreeds nie, Eish!

    Jinne, Brein jy’s funny😆

  4. Whahaha! Brein – Briljant!😆

    Ons het soveel pret gehad op daai possie, en jy het dit nou baie mooi saamgevat! Hie-hie, ek is net flippen bly ek is die fotograaf – maar ek sal seker ‘n paar spare lense moet saamvat!😯

    Toemaar girls, ons sal julle net inni donker laat werk…:mrgreen:

  5. Brein!!! Het jy wragtig die heel nag wakker gelê om al die goeters uit te dink 100% vir brein, hel ek het nou lekker gelag JY HET MY DAG GEMAAK !!!! ek sal nou heeldag met ‘n smaail op my gesig loop.

    LINDA jy kan flippen bly wees jy is die Madam!

    Ek sien ek tuur die verte in kyk seker of ons pimp ons nie maar liewer wil kom haal nie, om weg te hol met daardie skoene!

    DELLIE jy sal moet ‘n baie sterk kamaralens kry en ook ‘n wye lens om al daardie karakters af te neem.

    ANNIE jy sal maar daardie guns moet gebruik om ons te beskerm.

    RICKYLOUW die vrederegter van Orania? mense kan jy dink in watter toestand is die vrede daar? Ek dink ons moet maar onse skoentjies uitskop en beginne hol!!

    Thanks Brein dit was nou regtig funny.

  6. Haai julle ons sal maar moet flitse saam vat, Dellie sê hulle gaan ons net in die donker laat werk.

    Maar sê my watter een van die outjies op die foto sal julle dink is die veiligste as dit dan nou moet, ek sal
    die baba mr. Bean vat want hom kan ek sommer net so een klap gee en hy is gone.

  7. 007Meisie, as jy hier kom lees…. ek sien daar op die ander post het jy gesê jy wonder of daar ‘n emotikon is van ‘n mannetjie wat in sy neus grou? wel hier is ‘n baie duidelike een, ou RickyLouw se foto soos deur Brein gescan… hahahahahahaha!

  8. As jy kyk na die vrederegter se lang vinger, is dit duidelik hoekom daai hooker so gelukkig lyk. kyk net hoe wydsbeen staan Ida. (hehe ek grou nie net in my neus met daai vinger nie)

  9. Jy’t my pienk Cadillac gekry!! Nou nog net die goue mags met spinners!

  10. Ida, ek weet darem nie, daardie 3de ou en die laaste een met die pens gaan my laat genees van my “whoring ways”.😉

    Ek sal maar ons pimp “service” vir ‘n ietsie ekstra :lol

  11. 😆

  12. Eks bly ek kon jul laat smile.Sorry eks besig vandag en sal nie veel kan coment nie.

  13. 😆 ARRESTEER my tog asseblief!

  14. Brein, jy het ons nie net laat smile nie maar jou posting van vandag het my hele kantoor op horings gehad.

    Dankie man!!

  15. Ek was weer die heeldag van lyn af, geen area konneksie nie, nou eers weer aanlyn gekom.

    Haai julle girls ek dink ons moet daardie pienk kar se wielle afblaas dan kan ons mos nie Orania toe gaan nie, ons sal maar op ‘n ander plek moet gaan om geld te maak vir Pagoda se spinners vir sy caddy.

    Koeksister, ek dink ek is al klaar genees, veral daardie vrederegter wat dreig om daardie lang VINGER van die gereg te gebruik!

  16. Nee doner…dan moet ons erder Beaufort Wes toe neuk! Voor my wiele gesny word. Dont mess with the caddy! LOL!

  17. Brein, waar kry jy al die oulike pics en idees? Dis seker hoekom jy Brein is. Ek het nou lekker gegiggel. Demoerin, sal jou in die sel loop sit en as jy jou gedra sal ek jou aan die bed vasbind …😆

  18. Eish. Is biki gewyn na secs day! En more kom Ingilsman. Heheheheheeeeee! Maak my joune kaptein

  19. Ai Annie, ek sien nou jy het biki ge-wyn. Ek het nou net op die ander post vir jou gevra of julle darem ge-wyn het…….hehehe.

    Lekkkerrrrr – So oor-more het jy weer carpetburns, nê? Gaan groot Annie en geniet.🙂

  20. Brein – ek vergeet elke keer om te sê. Ek het my half simpel gelag vir daai foto van die ou met die pens. Maar jou beskrywing onder die fotos van “a.g.v opkrop” het my dit laat verloor. Ek moes snol vir die toilet anders moes ek ‘n ander stoel kry. Dit was regtig funny.🙂

  21. Ek is biki ge-OB! Hie-hie-hie! Geniet Annie, kamfer kreem help vir carpet burns…:mrgreen:

  22. Annie hou jy darem van jou outfit?Soos jy se some people got brains and some got google spaces for brains.:lol:

    Linda dis sommer `n plesier dier as daar mooi girls is sal ek hulle ook op horing neem.:roll:

    Koekie as ek mense se dag kan maak dan is my dag sommer ook gemaak.En om gatte te krap en te stir ook.

  23. Brein ek is mal oor my outfit! Wens ek het rêrig so gelyk!

  24. Jys nie ver daarvan af nie Annie.

  25. Jip, ek stem Brein.

    Jy’s ‘n pragtige vrou Annie.🙂

  26. Jislaaik. Thanx Breintjie en Koekie, maar ek stem nie saam nie. Maar baie drankie. Nou is ek sommer lus vir drink

  27. Dellie en Koekie, ek het gisteraand Sta-soft op die matte gegooi😉

  28. Hehehe Annie – so daar’s geen carpetburns nie en julle ruik ook nog lekker…🙂

  29. Annie…dont be so modest. As jy single was en ek was single het ek al lang flikkers daai kant toe gegooi! Jou Ingilsman is ‘n gelukkige ou!

  30. Ag Pagodatjie, kom ek vertel jou ‘n geheim. Ek sou vir jou geval het. Kan nie ‘n ou met skerp “wit” weerstaan nie. En ek laaik rooikoppe

  31. Fokkit nou gaan ek my hare dye.

  32. Traai Nice ‘n Easy

  33. Hie-hie! Die pimp en die polisievrou moet nou net nie in Beaufort Wes op daai caddie se agterseat gaan vry nie, né… 😆

  34. Dis reg Pimp, kry die gereg weg uit Orania sodat die girls hulle werk kan doen sonder inmenging.

  35. Ek dink nie die Orania ouens is heeltemal soos jy hulle voorstel nie. Maar ek het ook al gewonder of as byvoorbeeld ‘n Afrikaanse ou wat sy werk verloor het met sy bike en girlfriend daar opdaag of hulle welkom sal wees. Of is dit net vir Afrikaners wat terselfdertyd ‘n selfwerksame en ‘n intellektueel is. Want ek het ‘n voeltjie hoor vluit dat sekere tipes minder welkom daar is.

  36. Sjoe, maar julle klomp is darrem platvloers – is hierdie stuk veronderstel om snaaks te wees?

    Gooi ‘n paar goedkoop vloekwoorde en ‘n bietjie seksuele innuendo in en ons almal lag lekker saam.

    En nee, ek is nie van Orania nie, dalk net ‘n betjie meer ingelig.

    Soos die Ingelsman sê – “Ignorance is bliss!”

  37. Whatever Boo…hou verby as iets nie in jou smaak val nie. Platvloers en proud daaroor. Ten minste stap ons nie met stokke in ons holle rond nie.

  38. Ek is nie n rassis nie Kyk hoe stoud is ek oor wit Orania Bo Hou aan om ons Afrikaners te bemark en dalk sal die “ingeligdes”eendag ook die lig sien Afrikaans BO

  39. wat gaat aanhier…laai julle holle en laat waai…so childish..tyd mors

  40. gaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaapppppppppppppppp

  41. Julle is ‘n klomp idiots wat nie weet wat om met julle tyd te doen nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: