Kyk waar jy forkin ry !!!!!

Dis jammer om dit te erken maar vroulike bestuurders het net nie die bestuursvernuf waarmee mans se ryklik beloon is nie. Daar is mos ‘n gesegde “women and machinery…….?” Eish, die twee wil maar net nie lekker klop nie.

Die goue reel: “hou links, vat regs verby” kan net nie so lekker in die koppies houvas kry nie.

Oke, nou nie elke vrou kan oor dieselfde kam geskeer word nie, maar magtig, as ek saam met Kuifie ry en sy bloeddruk jaag op, dan sê hy vir my “kyk mooi, dis ‘n vrou” En dan is dit wragtie een.

Hulle ry stadig regs in die pad, om verby te kom is amper onmoontlik, kry jy kans om verby te kom, skrik hulle so groot hulle gee sommer vet, en dan moet jy ry om verby te kom.

Dan kry jy vir Beauty in haar smart swart kar wat sommer binne-in ‘n draai stop om iemand af of op te laai, en jy ry haar amper in haar moer in.

‘n Verkeerssirkel !!!. O magtie, hier in Paarl het ons net 2, as ons klomp Paarliete in Welkom moes gebly het, het ons mekaar seker al lankal verwurg.

My idol is Jutta Kleinschmidt, sy is bewys ons dames kan wel bestuur, ons onderdruk dit dalk net. 😉

14 Responses

  1. So waar , maar gelukkig is die donkergroenes erger as julle, nou moet jy weet as dit `n vroulike donkergroene is hoe erg is dit dan.

    Meneer Koeksister is oplettend.

  2. My vroulike kollega wat nie ‘n woord Afrikaans probeer praat nie maar wel elke woord verstaan, is erg ontstig deur die stukkie! LMGA!

  3. Hiehie Koeksister, ek sal dit nou nie erken waar my man by is nie, maar ek stem saam met jou.

  4. Ek stem ook, en moet aanlas. Ingilsman sê weer erger as ‘n vrouebestuurder is ‘n vrouebestuurder met ‘n 4×4. Koes…. Moenie my skiet nie! Dis darem nie almal nie, maar meeste!

  5. Wragtag die waarheid. Koeksister, bly jy in die Paarl? Ek kom nogal gereeld daar. Miskien moet ons so bietjie nommers uitruil sodat ons in lewende lywe kan ontmoet.

  6. Dis juis daardie vroulike donkergroenes wat my nekhare laat rys Brein, miskien is dit omdat hulle jare se ondervinding moet inhaal?

    Pagoda die waarheid maak seer 😉

    Koekie, ek baklei ook altyd met Kuifie, ek sê altyd vir hom maar ek is nie so nie!!

    Hehe Annie, dis seker omdat ons sommer oor die sypaadjies ry as die que te lank is 😉

    Ek sal jou e-pos Linda, dan kan ons ontmoet!

  7. Ken julle ‘n Rexton. Dis ‘n moerse groot SUV.

    Vanmore daar in die jood se valley in Joburg ery, toe hierdie monster voor my aancruise. Dit soek parkering, terwyl die lig groen is, nee tog nie! Dit ry actually oor die groen lig!

    Uur en ‘n half later gaan haal ek gou die kids by die skool. Wit Toyota Corolla. Poer Poer, maar stop nie die die vierrigting sopstrate nie.

    Op diedelfde roete, ook ‘n kar. Ry staaaaadig in die middel van die pad dat niemand kan verby kom nie.

    Almal het een ding in gemeen. Daar is ‘n kokosneut kop agter die stuurwiel.

    In my kinderdae het jy glad nie ‘n kokosneut agter die wiel gesien nie…..so hulle kinders (wat vandag groot is) kon nooit die gevoel kry van hoe bestuur moet word nie.

    Koeksister, as jy swaar kry met die Paarl se drywers, moet NOOIT hierbo in Joburg kom bestuur nie. Aan die ander kant, Paarl se hoofstraat is halfpad kantoor toe vir my…..

  8. O ja, my ma glo vas hulle het nie driedimensionele sig nie. Sy weier botweg om SAL te vlieg…vir hierdie rede.

  9. lol @ kokosneut 🙂

    Dirkltjie – my man glo dit ook, nes jou ma.

  10. Ek se altyd asse vrou k@k bestuur dant haar pa haar geleer en asse man k@k bestuur het sy ma hom geleer. Ek weet ongelukkig nie vannie groenes wie hulle geleer het nie. Die mamparras (MP) hier kan wragtig nie bestuur nie. Durban is bad, Jhb nog slegter, Pta ‘n nagmerrie, maar die hel weet hier issit nag verby

  11. Ek het al daarbo gaan ry, die taxis ry almal dieselfde lyk dit my, maak nie saak watter provinsie nie, maar by julle is alles so vinniger, en besiger, allamagtag raak daardie highways nooit stil nie?

    PS:Die volgende taxidrywer wat vir my “bitch” skree se venster slaan ek uit met ‘n knuppel, hy moet my net op die verkeerde dag vang…………….. !

  12. Ek weier dan om in Durban te bestuur, ry net daar as my man bestuur, hy is meer gewoond om elke dag in daardie taxi nes te bestuur. Ek hou maar verby op die Highway na Eastgate mall of die Pavillion maar in Durban in NEE. Ons bly in Toti so alles wat ek nodig het is maar eintlik hier en die verkeer is heel OK. Het ook al ‘m paar haarreis ondervindings gehad met vroue van die ander kleur wat sommer reg voor jou indraai en die verskriklikste goed aanvang, jy kan sommer sien hulle het geen “clue” van wat hulle nou eintlik mag en nie mag doen wat verkeeer en bestuur aanbetref nie.

  13. Sorry man “Gateway” nie Eastgate nie dit daar by julle ek bedoel Gateway op die Noordkus Umshlanga. Dhu!! ok maar lekker stupid.

  14. My suster vertel my in Kanada mag hulle al van 16j oud bestuur. My dogter is 16 maar lyk en is gebou soos ‘n 13jarige, imagine nou hierdie dogtertjie wat gou ‘n brood gaan koop in die 4×4……?

    Dis mos nou vir kak soek , eish 😯

Leave a comment