There is a Dickhead in the Pool!

Thanks Koekie! Dis skreeusnaaks! Ek wonder maar net…sou die ou soos ‘n peester op ‘n koue wintersoggend gelyk het as hy een van Elton John se vereserpe om sy nek gehad het?

En Dankie Dirkltjie!  Verevogel…soos per Elton John se volstruisgewaad!  Nou lyk dit nou nie soos “eine kleine verevogel op den kouen oggend” nie?

12 Responses

  1. Hahaha Pagoda, dis ‘n blerrie goeie vraag daai.🙂

  2. Hoekom sien ek sulke pienk volstruis vere in my verbeelding? Bwhaahahaaaa!

  3. Forkitt, dis nou snaaks!!, wonder hoe lyk hy as hy float?

  4. dis die einste vere daai Dirk!

  5. Wonder hoe lyk hy as hy float? Mmmm…
    Soos ‘n bloubal totter? Ek weet ook nie…tiehiehie

  6. Daai vere doen dit vir my. Dis presies net dit wat hy gekort het.

    Hierdie man het ‘n kop vir besigheid….😆

  7. En daai groot oë? Is jy geskok?

  8. :show/emoticon/of/dude/suffocating:

  9. Wys my een girl braaf genoeg om daai totter aan te durf…gril!

  10. Paris Hilton?

  11. Ha-ah…
    Daai ene gesien! Met vroulief nogals…en glo my….die ene sou haar eers laat EEEEEEUW het!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: