‘n Facelift vir Die Werf

Ek het vanmore ‘n baie interessante oproep gekry van iemand (prominente blogger) wat ons almal baie goed ken.

Ons deel ‘n baie spesifieke sienswyse omtrent die Afrikaanse blog gemeenskap, en in spesifieke terme, die Afrikaanssprekende Suid Afrikaner, ongeag waar jy jouself in die wereld bevind.

Die tyd het aangebreek vir ‘n paar veranderings aan Die Werf.

Nou! Voor enigiemand nou op die agtervoete spring en “blou moord” skree, die veranderings gaan grootliks kosmeties van aard wees. Ek wil graag die samewerking van Die Werf se authors kry sodat ons die ding kan maak werk. En elkeen van die veranderinge is reeds in die pyplyn gewees sedert Junie vanjaar, maar ek voel net dat ‘n langdradige proses om dit in werking te stel geen doel sal dien nie. Verwag gedetaileerde emails binnekort!

In die geheel sal Die Werf bly in die huidige vorm waarin dit tans bestaan. Posts word steeds geplaas deur myself, Brein Annie en Koek…met een verskilletjie, dit word eenvormig gemaak.

Die nuwe “look” sal heel waarskynlik van dieselfde kleurskakerings gebruik maak as wat dit tans is. Daar sal ‘n updated url gebruik word…nog net besig om die opsies te oorweeg.

Watch this space!

17 Responses

  1. 😉 Klink nice.

  2. Whatever you say boss. Me very happy chappy

  3. Wa’s Brein?

    Ek sien jou “stukkie” van Essop “Ek is een van daai blankes” is by BP op. Dis blykbaar aan die Sondag koerant gestuur.

    Is die uwe se naam Nardus?🙂

  4. Hehe…maybe, maybe not!

  5. 🙂

  6. Enige vorm solank die blog net interessant en opwindend bly.

  7. Nee wat Linda! Die veranderinge is gegear om ‘n groter en meer opwindende tuiste te skep. Dis verseker!

  8. 😎

  9. Gaan stem nou dadelik vir Natalie. Twee goues in 2 dae verdien 50 punte! heeeehaaaaa

  10. Pagoda, met julle klomp agter die stokke kan dit net lekker wees. Dankie vir julle almal wat sulke lekker skrywes deurgee en dankie dat ons so ‘n lekker op Die Werf kan kuier.

    You go Pagoda!!

  11. Laat jy ruimte vir jou boskakker beeldtjie😉

    Soz, swak smaak … maar ek kon die versoeking nie weerstaan nie😆

  12. Dis reg…die toiletrol kry sy ereplek!

  13. Ja Pagoda gaan voort, maar hou ons op die map.Wat bedoel jy met “dit” word eenvormig geplaas?

  14. Jis Brein! Long time no see pellie!

    Wat ek bedoel:
    Die posts word geformat na een formaat toe sodat die font, fotos, ens altyd dieselfde bly van een post na ‘n volgende een.

    Dit maak dit makliker vir diegene wat op lae bandwydte werk om die bladsye te laai as die posts so effektief moontlik geplaas word.

  15. Hmm, klink helemal goed. Dan kan ekke dit so effektief as moontik lees ok. :;-):

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: