Sport kort ‘n Tucker skop onder sy gat!

Sonder om doekies om te draai…ons sport het die laaste paar jaar lelik versleg.  Kom ons wees eerlik met mekaar en sê dat “Ja, dankie vir die rugby wereldbeker oorwinning laas jaar”, maar…as die Pumas derde kon eindig😉 …is ons nie dalk so bietjie lucky gewees nie?

Ons sokker is ‘n bol stront, ons hokkiespanne het gelyk of hulle rugby speel en sleg verloor, ons tennisspelers kon vir ten minste tien jaar al nog geen hond haar af maak nie.  Die beste van alles?  Die goewerment was ‘n PLAN GEGEE en dit was in prinsiep aanvaar…tot die dom doners hulle kloue daarop gekry het!

Lees verder hier: Die Tucker Plan

As ‘n sportman in murg en been laat so iets my bloed kook.

3 Responses

  1. Weet nie hoeveel van julle ken die storie wat aanleiding gegee het tot die term ” The Midas Touch”. Dit word meestal gebruik vir mense wat suksesvol is en die vermoe het om enige iets in die spreekwoordelike goud te verander.

    Wel ons huidige Regering en Sport administateurs het die teenoorgestelde daarvan. Hulle verander regte goud en medaljes in ………….🙄 :wicked:👿

    Groete van Huis tot Paleis, Pondok en Varkhok😉

  2. Hulle kry dit reg om goue medaljes onder die tand te sit om te “kamma toets”…en dan byt hy en Cadburys maak sy opwagting

  3. Weer kom die woordjie “clowns” skielik in my kop.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: