Groot Update!

Die nuwe, verbeterde Die Werf site gaan live op 01 Oktober 2008.

Die beplanning en design vorder lekker en ek sit elke aand met mening agter die kompie vas om ‘n paar issues uit te sorteer. Ek sal nader aan die datum die webwerf addy gee aan julle. Vanaf 01 Oktober 2008 sal hier geen meer posts geplaas word nie. Elkeen van julle wat tans op die blogroll is sal oorgedra word soontoe met ‘n “twist”…’n lekker surprize wat wag!

Ek sal nader aan die tyd met die authors (Brein, Koek, Annie) reel dat daar ‘n toetslopie gedoen word om te sien hoe die dinge daar uit sien. Ek het byvoorbaat die argiewe ge-export en daar ge-inkorporeer en ek moet sê, dinge lyk nice. Dit sal in die geheel ‘n beter interaktiewe site wees en dit sal “skoner”, dog steeds kleurvol voorkom!

*Hier kom ‘n ding aan aan…’n ding wat spring aan aan*

24 Responses

  1. Ek sê mos, ek hou van “nuwe” dinge. Dit klink baie interessant Pagoda.😉

    Ek verstaan net nie lekker, as jy sê vanaf 1e Okt sal daar geen meer post geplaas word nie….? Ok, ok.. ek sal maar wag en kyk.

  2. A change is as good as a holiday .. or so they say .. en ek is seker ons almal kan met een van daai doen. Sien met afwagting uit na ‘die groot trek’ .. sonder om die wa voor die osse te span.😛

    Sterkte met die logistics en behind the scenes fyn voetwerk om als in plek te kry. Lekker naweek vir jou.

  3. Nee nee Koekie…geen meer posts HIER nie, maar wel DAAR! LOL!

  4. Thanks Elf
    Bottoms up vir jou ook!

  5. O JA!
    Almal wat iets spesifieks op Die Werf wil sien, laat die comments hier en dan kan ek kyk wat ek kan doen om dit ‘n realiteit te maak.

  6. O jel, jy sien dis die blondgeid wat deur slaan.😳 Thanx Pagoda, nou verstaan ek.

  7. Klink cool Pagoda, kan nie wag nie!

  8. Hehehe, jy’s weer skerp vanoggend Pagoda.😉

    Thanx vir die “auto correct”….. het gesien. Het so bietjie vergeet dis “oops”.

  9. Lekker! Kan nie wag nie. Sterkte met al die voorbereidings! O ja, en geniet die naweek.😉

  10. Dellie,
    Jou nuwe header gaan jou link op die blad blerrie sexy laat lyk, kyk maar net!

  11. Kan nie wag nie!!

  12. Wat gaan Willie Wefetter word?

  13. Hy bly Willie Werfetter! :mrgreen:

  14. Lekkerste ooit! Kan nie wag nie. Sal bietjie dink aan nog idees die naweek. Sal vlg week weer meer gereeld post Pagoda – Ingilsman gaan Maandag terug. Eish man, ek voel soos ‘n Comrades marathon atleet wat die laaste end moet kruip😉

  15. Annie – hulle verkoop by Mr.Price Sport sulke klein sakkies met vitamines in. Dis blerrie duur. Jy vat net so klein teugie dan het jy weer woema vir ‘n vale. Moet ek vir jou daarvan kry?….🙂

  16. Soek ‘n paar Koek! Gooi my met dit😆

  17. Ek sien uit daarna, en weet darem jy weet wat jy doen, ons moet net nie ons tjommies verloor nie.Dankie en hou ons op hoogte.

  18. Hoe ken jy dan nou vir my Brein…dis mos vanselfsprekend?

  19. wel ek dink die enigste kandidaat vir werfetter van die jaar is boskakker!🙂 Ons wag vir die nuwe blog

  20. Thanks Neil, en ja! Boskakker (of te wel Earl Botha) is ‘n uitstekende kandidaat!

    Dinge wikkel lekker. Brein het al klaar van my gehoor sodat ons die fyner detail met die authors uitgesorteer kan kry voor ek die res van die details vir die dames gee. Wil nie he hulle moet sukkel met inlog nie! LOL!

  21. en op ‘n meer positiewe noot, ek lees die nuwe blogger raak, ek dink dis ‘n briljante idee vir ‘n blog en broodnodig!

    kom ons support hom/haar

    http://juffer.wordpress.com/

  22. Ek het gaan loer Neil…nice blog.

  23. Ja, dis maar moeilik om ‘n vrou te wees🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: