Jeugliga! Wat is julle doel nou eintlik?

Kom ons loer gou vinnig na die mentaliteit / denkwyse van onse ANC jeugliga!

WE WILL SHOOT AND KILL

Over a hundred ANC Youth League members (jislaaik, maar julle is ougat, sommer meer as ‘n honderd – dis nogals baie) gathered outside the Pretoria High Court on Thursday, reiterating the warning that they would “shoot and kill” (om te skiet om dood te maak is ‘n kriminele oortreding as jy nie ‘n jaglisensie het nie, outjies) for ANC president Jacob Zuma.

“Enough is enough. They have traumatised him for the period of eight years,” said protest organiser Sbu Ngobeni (traumatized?  Hoe nou?  Kom weer?) . “If they [the courts] don’t know what to do about this case they must drop it (Hulle weet wat om te doen jou dom poepol!! Dis Zuma wat stokke in die speke van justice steek.  Wee jy, ignorance is bliss) We will do everything in our power if this case does not get dropped.”

Ngobeni was referring to the Pietermaritzburg High Court’s expected ruling on Friday on the whether it was legal to prosecute Zuma. “If they have evidence they must come forward or this case should be dropped (EVIDENCE?!  EVIDENCE?! Die ouens het derduisende stukkies evidence jou nar!  Dis onse Zuma wat alles in sy vermoe doen om daai stukkies papier nooit in die hof te laat kom nie! Word wakker!!!!!!!!!) ,” Ngobeni said as a member of the league set fire to a T-shirt at the entrance of the court. The T-shirt had the face of South African President Thabo Mbeki printed on it.

Throughout the protest, the crowd sang the words “shoot to kill for Zuma” and waved banners which read “leave Jacob Zuma alone” and “Jacob Zuma for president”. Another speaker told the crowd that the case against Zuma was a “political conspiracy” (ja ja ja, net soos elke jan-rap-en-sy-ANC-maat deesdae “political conspiracy” skree as hy met sy vingers in die spreekwoordelike cookie jar gevang word, ne?  Het jy  bewyse om jou ebwerings te staaf?  Ek weet die NPA het genoeg om Zumatjie lank weg te sit!  What you got?) and that the only way to address the charges against him was to act in a revolutionary manner.

“If you don’t leave Jacob Zuma alone we will make this country ungovernable. If you want war, we will give you war,” he said (dis reg…dun mekaar uit…in sekere sirkels word dit gesien as natural selection at work; ons het definitief nie jou opsweperige soort nodig nie.  Gee ons eerder regdenkende swart, wit, pienk, geel en bruin inwoners). The speaker, with loud vocal support from the gathering, also had harsh words for cartoonist Jonathan ‘Zapiro’ Shapiro and said he “deserved to rot in hell” for his cartoon (seker hy sal ietsie kan skets daaroor) depicting Zuma about to rape justice, while his political allies held ‘her’ down. “We’ll shoot and kill you if you continue to write these things,” he said (mmm…, die stront sal die fên straaik as jy so maak boetie.  Gedink die wereld was erg op sy agtervoete jare terug?  Kom ons kyk hoe lekker dit raak sodra die skoen aan die ander voet is).

Around 1pm the gathering dispersed to parked buses a block away from the court. Ngobeni said the Tshwane branch of the ANCYL would be driving down to Pietermaritzburg later on Thursday to show their support for Zuma. Zuma faces a charge of racketeering, four charges of corruption, a charge of money laundering and 12 charges of fraud related to the multi-billion rand government arms deal.

IAFrica

O.  En voor ek vergeet!  Zapiro se nuutste:

12 Responses

  1. Ek kan nie wag vir die hof se besluit vandag nie………..😈

  2. Jys reg boetta laat hulle mekaar maar eers self so bietjie uit roei .Jy ken mos die storie van rooigety
    met kreef se kind ,dis die natuur se manier van getalle beheer.Verskil is net kreef het nog waarde.

  3. Ek kry so lekker as die spul toi toi en dit teen hulle eie mense wat nie dienste kan lewer nie.

  4. Ek luister nou na die judgment en ek dink daai regter isse regte poepol.

  5. Daar wen die wetter die saak op ‘n tegniese punt. FFSSSSS

  6. Ag fok tog! 😦

  7. Ag nee Phibbs. Moet sê dis wat ek verwag het. Hy sou op een of ander manier los gekom het. Blixems!

  8. Ja Koekie, ek stem!!

  9. Ek het nou net dieselle gehoor! Ek is hoog die doner in. Praat met niemand…tik eerder

  10. Fffffffffffffffffffffffffffffffffffff !!!!! Het dit nou net ook oor die radio gehoor, maar ek moet ook erken dat ek glad nie verbaas is nie!

  11. Jislaaik, dis nou ‘n piele komiek.

    Maar laat die joef maar skiet. Ek skiet terug.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: