Para – Spele: – deur Phibbs

Para-spele:

Ek is mos vasgevang met die spele en reel my hele dag rondom die spele en as ek iets moet doen, doen ek dit sommer voor die tv waar ek kan sien wat, waar, wie en hoe.

Daar is nou ‘n paar dinge wat my heeltemal verbaas of wat ek nie lekker kan verstaan nie. (Moet seker van die blonde strepies wees wat ek vir under cover doeleindes ingesit het wat my affekteer. Gistermiddag sit ek en diskusgooi kyk. Die afdeling is vir mense wat “cerebral palsy” het. Ek het eintlik nie eers ‘n idée wat dit is nie en besluit vandag gaan ek dit my doel maak om uit te vind. Die manne wat ek gekyk het, ek kon hulle frustrasie en trane en woede voel en verstaan. Ek het amper lus gehad en klim in die tv in en gooi dit vir hom (nou nie dat ek dink ek sal baie verder kon gooi nie, maar ek het al darem so paar gegooi op skool.

Die volgende is inligting wat ek gekry het oor die toestand en dis so damn sad en laat mens met woede, hartseer en dan kan jy nie eers iets daaraan werklik doen nie.

Cerebral Palsy

What is Cerebral Palsy?
It is a group disorders associated with developmental brain injuries that occur during foetal development, birth, or with the first 2 to 3 years of life.
It is characterized by a disruption of motor skills with symptoms such spasticity, paralysis, mental retardation, seizures, vision or hearing problems
It is no longer considered as a disease but rather as a chronic non-progressive neurological disorder. The incidence is estimated to be 1.5 to 4 per 1000 births.

Causes
The exact cause of the brain injury is not known; can be due to complications related to prematurity as a result of mother’s general health and behavioural factors during pregnancy such as smoking, alcohol intake, exposure to chemical toxins or harmful substances, or a baby can be deprived of blood, oxygen or other nutrients before or during birth. After birth Cerebral Palsy can be due to head injury (trauma) or infectious diseases such meningitis or cerebral malaria. A small percentage could be hereditary or familial.

Signs and Symptoms

  • Delayed or abnormal movements of body part /s or whole body
  • Stiffness or floppiness
  • Un-coordinated movements or slight limp
  • Birth defects e.g. irregular shaped spine, small head, stiff jaw, drooling, crying, poor sucking or swallowing reflexes etc.

The above signs and symptoms depend on the severity of the brain insult or injury and may be progressive in appearance or may become more pronounced as the child grows older.

Treatment
There is no cure for CP, hence treatment is often needed throughout life to help manage symptoms, prevent complications and maximize abilities. Medication, sometimes surgery, specialized equipment and devices and therapy for stimulation to prevent complications is highly recommended. The mother or caregiver of a CP child must be an integral part of the therapy team which may include: a Physiotherapist, Occupational Therapist, Speech Therapist, Audiologist, Social worker /Psychologist, Medical Doctor. Therapy may be provided at a hospital, CHC, Clinic or through a support group.

Prevention
It is of paramount importance that a pregnant woman attends prenatal and antenatal clinics regularly. Pregnant women must also avoid predisposing factors such as drinking alcohol, smoking, exposure to toxic chemicals (Pollution), and must eat healthy food to prevent prematurity or under-weight babies.
Pregnant mothers must ensure that they give birth under supervision of a doctor or mid-wife nurse. Baby’s immunization schedule must be up-to date.

Sad se ek heeltemal te sad.

7 Responses

  1. Ek’s so bly jy het hierdie inligting gegee want dis iets waaroor ek gewonner het. Ja, dit is vreeslik sad!!

    Ek het ook gekyk toe die vrouens diskus gegooi het, ek kon dit nie glo nie. Hulle word vasgemaak aan ‘n tipe van ‘n stoel en dan gooi hulle. Ek het sommer skaam gekry omdat ek so flippen kla oor alles.

    Ek wens daar is iewers inligting oor wat die verskillende groepe beteken, soos bv T9 of S13 ens. Dit maak dit makliker vir my om te verstaan wat die “gebrek” is. Is daar so iets?

  2. http://en.paralympic.beijing2008.cn/sports/index.shtml Koekie kyk daar dit gee dit vir al die sporte.

  3. Thanks Phibbs😉

  4. Ek het so ‘n paar jaar terug ‘n student gehad wat aan CP lei. Party dae moes ek vreeslik sluk aan die trane, want dan was haar vingers so styf dat sy nie die muis kon vashou nie. En dan skielik skiet sy die muis dat hy daaar trek. En van moedopgee wou sy niks weet nie. Dit het later baie erg geraak, en sy kon nie haar kursus voltooi nie. Dis rerig sad, ons het soveel om voor dankbaar te wees, en ons neem dat alles as vanselfsprekend.

  5. Soms kan mens nie regtig in woorde uitdruk hoe hartseer dit jou maak om te kyk hoe so persoon sukkel en ook hoe trots dit jou maak om te dink dat hulle soveel deursettings vermoë het, dit is so sagte seer snik diep in jou hart.

    ‘n Pa het eenkeer gesê, “alles wat deur God geskape is, is volmaak, maar waar is die volmaaktheid in sy seun wat selebraal verlam was dan?” toe sê hy ” Die volmaaktheid van God is in hoe die ander mense so persoon hanteer”

  6. Ek kan nie sien hoe hulle dit `n disease kon noem nie, ek wonder hoeveel het ouers skuld aan sulke kinders, byvoorbeeld`n ma wat baie rook, alkohol drink, of verkeerde medikasie asook verdowingsmiddels gebruik.

    Dis bad maar die mense probeer hul bes, iets wat mens nie altyd van normale mense kan se nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: