Trille, mamogramme en nog, `n paralipsis deur SH.

Ons wonderlike land en sy mense fokkit ek sien in Durban skiet vyf mans drie ander dood omdat hulle glo aanmerkings maak ook ander rasse se klein trille.Fokkit waar gaan ons wereld heen? Ek het my voorgeneem om nooit ooit weer vir enige van julle te beledig oor julle se klein trille nie.Dis nie regverdig nie party ouens skiet saad en ander skiet lood.

Steve Hofmeyr en Bok van Blerk sing `n duet saam “Pa en Seun” dit sal seker mooi wees want Sean Else het `n vinger in die pie.Hy mag maar.Maar kyk net wat raak die Pampoensanger alweer kwyt……” Hofmeyr sê gister die liedjie sal enige pa aan die hart ruk.“Vir my is die belangrikste boodskap dat jy jou kinders teen jou hart moet hou, want Iemand nice leen hulle net aan ons.” Eish!!! Met ys ja, ag Steve se tog vir ons wie dink jy is Iemand nice?? Ek is iemand nice, Pagoda is iemand nice, Koekie op die hoek is iemand nice. Noem name God, Jesus, Allah, Budha, Beelsebul of Bacchus.

Goeie nuus vir alle dames , verby is die dae wat julle mediesefonds goedkeuring en hoe onkostes moes aangaan om `n mamogram te ondergaan, geen problem when Die Brein are near. Hier is `n nuwe kontrepsie waarmee ek julle gratis, mahala,free mee kan uithelp.

51 Responses

  1. bwhahahahhahahaha You wish baby

  2. Hehehe Brein🙂

    Vlokit, ek sal op ‘n stoel moet staan om daar by te kom, eish!

  3. Jou boksie is te klein😉

  4. Nie myne nie Pagoda, maar ek ken ‘n paar volronde dames wat daardie boksie mooi sal vul.😆

  5. My ouma sal ook as jy haar op ‘n step leer laat staan!

  6. Nee, jirrikie tog! Daardie masjien het dan `n fokken baard!

  7. OK OK….ek sal skeer

  8. Nee, skoert! skoert! sjoe-sjoe! huistoe! good dog! Is jy mal?!!!! Dit het `n blerrie mond ok!

  9. Ek hettie eers my baby`s se koppe in so doos gesit voor ek hulle gebors-voed het nie!

  10. Koekie, ek is heel van die onderwerp af,,,, oor die regatta,,, ek was ook in 1989 daar. Was jy op die kampus? Ek was daar in die dames koshuis,,, dink Secunda. Voedsel en Kledingtegnologie geswot.

  11. Haasdas? Piernig hieso…hoezit daso?

  12. Sig, kan ek jou ‘n e-mail stuur?

  13. Brein jy is ‘n blerrie grapjas!! Nee wat ek vat eerder die pyn van ‘n rerige mannogram en betaal ten duurste daarvoor voordat ek van jou kontrepsie gebruik maak.

  14. Sigeuner,,, huh??

  15. Haasdas, was jy byrie chatroom een of ander tyd? Piernig, Boernig…whatever.

    Koekie, anytime. Pagoda het my adres. Jelp `n bietjie, jelp `n bietjie `n bietjie daar….sampleez Pagoda.

    Linda, chicken!

  16. Sorry, Koeksister, want Koekie het my selnr. en weet wa om my te kry. Sorry., girl..ma anytime! Pagoda?

  17. Pagoda?, sal jy Sig se e-pos adres vir my aanstuur?
    Pretty pleez?

  18. Kyk net weer na darie masjien! That one sucks!

  19. Sien julle eers weer vanaand! Shit! Ek voel so happy vandag! Moet my gelukkige nommer of iets wees. Of IETS. Noem nou nie name nie!
    Gees julle ouens!

  20. Nou kom ek nettie weggie!

    Darie masjien is deffinietief deur Brein ontwerp, maar lyk nogals soos Pagoda…hmm? Wel. miskien moet ek maar my heel eerste Mammogram laat doen. Pagoda, Brein, waar`s darie parking erea?

  21. Aag, ek worry nie vir skelms nie…Koeksister sms my : 079 214 2578. With Love.

  22. Na vandag gaan julle wens ek wil net ophou…maar ek ganie!

    En onderstaande is nie rassisties nie….lees mooi!
    Die kraai en die truksvy

    Swart
    sit en lag
    kras geskreeu
    vlieg en steel
    lekker oral-oor
    soos `n truksvy.

    Groen
    staan en wag
    eeu vir eeu
    dorings steek
    in die Karoo
    is `n kraai.

    Nou`s ek regtig eers vanaan heiso!
    Cherio!!

  23. Haasdas
    ek het jou geantwoord op die “vlot-resies” post.😉

    Ek was ook daai tyd daar, het gebly in Vdbp. Maar so by 1991 se kant was ek ‘n polisie student. Ek en my pelle het nooit deelgeneem nie,was net altyd daar vir support….hiehie.

  24. Sigeuner, try jy en vertel ons. hehe.

  25. Ek is juis weer due vir ‘n mammogram😉

  26. Sigeuner, ek sê “ek’s nie ‘n rassis, ek’s ‘n klassis”. So ek kan kies met watter klas mense ek meng!

  27. Koeksister…mail my, dan stuur ek sigeuner se email aan.

  28. Toemaar Pagoda, ons het dit klaar uitgesort, Thanx!

  29. ag….ok dan😦

  30. Ek like daai t-shirt!

  31. Annie ek is ook `n klassis, ek like dit.

    Sigeuner, Linda,Koekie , koeksuster en Phibbie ek belowe dit gaanie seer wesie.

    Fokkit hoekom is mans mal oor boobs????????????

  32. Ons ontwikkel die hunkering na mamaries die dag wat ons gebore is…vrouens ook. Kyk maar…as jy geborsvoed was werk jy vir ewig om net nog ‘n laaste bekvol te kry…en as jy vrou is maak jy altyd seker 1) jy wys cleavage, en 2) as jy niks het om te wysie soek jy vir jou ‘n ander stel!

  33. Breintjie jou boks issie groot genoeg en kannie gewig hou nie, so ons lossit maar. Hiehiehiehiehiehie.

  34. Haal at least net die sonbrille darem af, eish😈

  35. Brein, Ek het nog nooit ‘n mammogram gehad nie, ek dink dit is nou tyd vir een, op watter traat hoek staan jy met jou boks?? aangesien dit gratis is mag die dames maar hul bediendes ook saambring, Hahahahahahahaha!!! Ek sal die videokammera bring om afteneem hoe jy hol met so ‘n boks oor die kop!!!!

  36. Ja julle manne sal van nou af moet versigtig praat oor julle grootste bate!! dinge raak nou rof rakende daardie verkeerde gewere, veral hier in Durban geen praatjies meer oor oor daardie ding nie, hier skiet hulle met regte gewere.

    Maar dit is ‘n baie hartseer saak vir die families van die 3 oorledenes, mens kan amper nie glo dat so iets wel gebeur het nie, dit was so onnodig.

  37. Wat die paralipsis aan betref, ek het al duisende kere gehoor mense sê, “iemand daar bo het jou beskerm of iemand daar bo kyk na ons, of selfs daar is iemand daar bo wat alles sien” ens. dit lyk my maar ‘n algemene ding by mense om so te praat af en toe. Iemand daar bo het besluit dit is nog nie tyd vir Steve om te sterf nie, dit is nou my paralipsis. M.a.w. duisende mense praat daagliks in paralipsis, nie det Steve nie.

  38. Ida Jvr ja maar Steve is ontwykend en wil nie erkenning aan `n sekere iemand gee nie.

    En omtrent die bediendes, nou het jy nie gedink nie, sorry daar is ek soos Anniegetyourgun se ek is dan `n klassis.

  39. Brein ek het net ge joke met jou hoor, ek kan my net indink hoe hardloop jy as daar nou so ongewensde ene ook wil kom toets doen by dardie boks.

  40. Ek tik alweer soos my agterent vandag elke stuk wat ek tik het ‘n spelfout in. maar julle sal dit maar reg lees nê?

  41. Brein het jy dan nie die gebed wat Steve op sy blog geplaas het gelees nie?

    “Liewe Heer, Dankie dat U my so voorgetrek het. Ek sou my seëninge kon tel as hulle net stadiger gekom het.
    Maar dankie vir die kroon van U liefdadigheid, my seuns Sebastian (my koning) en Benjamin (my ster).
    En as U dit in U hart kan vind om vir my vrou ‘n beter man te stuur (net nie nou nie), wat vir haar mooi rose pluk, belowe ek om ekstra tuinwerk te doen daar Bo.
    Dankie vir elke mens en dier wat deur my lewe geloop geloop het. Ek persoonlik dink dis U forte: vreemde skepsels.
    Kan ek vra dat U my strawwe versigtig sal uitdeel. Straf my sag vir vloek en luiheid, maar looi my vir elke geleentheid wat ek nie aangegryp het nie, en die kere wat ek U dans in my ore nie gevoel het nie.
    U ken my.
    Ek vra min.
    En al gee U nie ‘n jota of tittel meer nie, die sterfling hier onder wat U peper met dankies,
    is ek,
    Steve”

    geskryf deur Steve.

  42. Ida, dankie dat jy dit hier gegooi het.
    Goeie hel! Dit IS nou mooi.

  43. Mmmm…brings back memories.

  44. Ja IdaJvr dis baie mooi en absoluut uit sy hart en treffend.Wat kan ek se?Maar wat ek gese het , het ek gese.
    Steve is nie so bad as wat almal se nie.

    En ek weet jy het `n grap gemaak met my.

    My span looi Griekwas.

  45. PROOOOVIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIINCE!!

    90 – 15 Whooohoooooooo!

  46. Brein, ja ek sien die Lions 41 en Griquas 20 geluk vir jou span hoor!!

    Pagoda, Ek skree saam met jou PROVINCE!! ek weet nie hoekom nie maar ons skree maar! dalk help dit!! PROVINCE!!!!!!!!!

  47. Ek bly hier in Natal maar is gladnie ‘n Sharks ondersteuner nie, ek hoop die VRYSTAAT wen vandag, want Vrystaat is my 2de beste span naas W.P. Het lank in die Vrystaat gebly so 11jaar, klein plekkie Vierfontein naby Viljoenskroon.

  48. Uitendelik Pagoda, maar die Valke is maar soos die blindeskool.Nee WP is nie bad nie.Maar dit wys net hoe goed is die bokke wat terug is.

  49. Einste Brein…sonder daai bokke is die WP maar bra kak

  50. – Het jy soek na ‘n besigheid uitbreiding of Business Startup Lening?
    – Soek jy Persoonlike lenings?
    – Jy kan enigiets leen tot R49,999,999.99
    – Aanvaar ‘n bekostigbare rentekoers van 3%
    – Kies tussen 1 en 20 jaar terug te betaal.
    – Bereik beide veilige en onversekerde besigheid en persoonlike lenings.
    – Vinnig en Dringende lenings kan verskaf word.
    – Wil jy graag jou huis te herfinansier?
    – Wil jy graag jou voormalige lenings te konsolideer?
    – Ons het die banke vir jou gesê jy is nie gekwalifiseer?
    – Het jy ons ‘n verskriklike krediet?

    As jy belangstel om ‘n lening of vra finansiële advies, moet asseblief nie huiwer om ons te antwoord via dfs.info@aol.com
    Indien belangstel verskaf asseblief my besonderhede hieronder.
    Leningsbedrag:
    Lening Duur:
    Lening Doel:

    Die uwe,
    Nobert kraan

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: