Die Brein is die heel week besig met `n kursus in Pretoria.

Jammer ek kan julle nie garra gedurende die dag nie, maar ek sal maar in die aande comments lewer en julle backchat.Maar dis ongelukkig een van daardie dinge.Geniet dit.Moontlik my laaste posting tot Maandag.

7 Responses

  1. By watse surkus is jy die week (ag ek bedoel kursus) leer jy nog ‘npaar slim tricks om ons mee te kom teister? ek glo nie hulle kan jou veel leer nie. Nee regtig watse kursus doen jy?

  2. N Hengel kursus natuurlik!!!! Want ek het hom al so baie verslaan met stok en katrol .Geen wonder hy het hom oorgegee aan drank en girls,so sorry swaar as daai instrukteur nie kan help nie bel maar .For you I killa da blue bull.Eish

  3. I am the Blue Bull watch vir julle twee.😉😆

    Brein is jy “trainable”?😈

    Ek vra maar net of is dit nou weer net ‘n verskoning om in Hatfield rond te loop tussen die boods en die boude.👿

  4. Eish Lallie eintlik is dit 51% teen oor 49% van die kere wat jy gewen het en dan was dit met `n vreeslike narrow margin.Die kere wat ek gewen het was dit oorweldigend en onthou mooi die een foto van die Tiervis wat ek in Jozini gevang het 5KG geweeg net die foto alleen.:lol:

    WhiteKnight as dit maar net in Hatfield was , in Pretoria is alles net Ebony en niks Ivory nie.

  5. Ida Jvr , `n procurement (aankope) kursus.

  6. Seker omdat Brein ‘n man is. Vrouens doen daai ding van aankoop sommer natuurlik.👿

Comments are closed.

%d bloggers like this: