Die Werf het verhuis – 23:50, 16 September 2008

Ja ja ja, ek weet…dit het gouer gbeur as wat ek verwag het, maar daar was geen rede om die “inevitable” langer te probeer vermy nie. Ons kan nou van hierdie oomblik gevind word by:

http://www.die-werf.co.za

Sien jou daar!😉

PS: Hierdie blog sal “indefinitely” nog oop bly, maar nie vir enige spoegies of kommentaar nie. Sien dit as ‘n kans om daagliks ge-herinner te word dat ons nie meer hier is nie…as dit enigsins sin maak?

%d bloggers like this: