Wie’s ons?

Hier is die ouens wat vir julle die leesgoedjies bring. en as ‘n “personal touch” het ons besluit om ‘n gesig by die naam te sit.

Pagoda (Gert James)

32 jaar oud, rooikop, pa van een “brand new out-of-the-box” baba laitie!

Verskoon die swak beligting.

Hiers Brein (net vir die dames…en let wel…die foto is genaamd “Sexy ou met sy windgat bakkie”)

Anniegetyourgun – sy’t mooi gevra dat ek ene kies, maar so mooi vrou verdien om beide foto’s gepost te hê!

Koeksister – met ‘n groter bakkie as Brein s’n

En laaste, maar nie die minste nie, is Willie Werfetter!  Hy sê nie veel nie, maar is baie berug daarvoor om te krap waar dit nie jeuk nie!

Om Willie op jou blad te laai, doen gerus die volgende:

  • Laai ‘n Text widget
  • In die body van die widget paste jy hierdie kode
  • "<a href="https://diewerf.wordpress.com"><img
    src="https://diewerf.files.wordpress.com/2008/09/willie-werfetter.jpg"
    alt="Die Werf"></a>"
  • Jy kan ook die link paste in jou “Blogroll” afdeling
  • Delete die aanhalingstekens VOOR en NA die link en…
  • Bob’s your uncle…of oom Hoerie, as dit jou ding is…
%d bloggers like this: