Werfetter en HOF nominasies

Raait

Die polls is geskep en nou kan julle julle demokratiese reg uitoefen deur op jy gunsteling nominasie te kliek.  Die polls sal oop bly vir ongeveer ‘n week.  Laat waai Maraai!

16 Responses

  1. Ek gaan nou my nominasie insit, enigste ding wat sin maak op die blog vandag.

  2. Nee wat Koeksister…alles maak sin! Dit word genoem M E N S D O M!!

  3. Eish, Pagoda, dis juis wat so confusing is. 🙂

  4. Daar’t ouens uit gate gekruip vandag wat my kop maak draai het! Was eintlik moer lekker…

  5. hoe wa nomineer vir wie en wat??

  6. sorry hie sien ek dit nou links!

  7. Wou nou net se…om te swot maak mens reguit in ‘n boek kyk. Kyk so af en toe links!!! LMGA!

  8. En sê nou ek willie vir een van die mense op die HOF stem nie? Kan die lysie nie dalk bietjie langer gemaak word nie hmmm? 😉

  9. Ek het my kruisies getrek 😉

  10. 007Meisie wat van Willie Werfetter is hy nie te oulik vir woorde nie, heeltemal opvreetbaar, (dis nou daardie muisie met sy pienk oortjies op die prentjie hierbo.)

  11. 007Meisie
    Die nominasies was oopgelos vir meer as twee weke. Daardie is die kortlys van kandidate.

    Volgende maand is nog nominasies en nog wenners. Watch this space. Aan die einde einde van die jaar hou ons ‘n grand finale.

  12. Ida dis geen muis daai nie…dis ‘n mol met ‘n streep stert en moerse kloue…check daai tone! Wonner wie borsel vir Willie sy tande…lyk vir my na ‘n Naas Botha re-inkernasie jong! 😆 Dis nou ‘n regte werfetter daai ou matta!

  13. Ek dink dis een sharp rot daai! Herinner my aan Pinky van Pinky and the Brain faam!
    FOK! Daar kry ek ‘n idee! wag wag wag…

  14. Hey Pagoda, ek hou van al die nuwe “dinge” hier op die Werf. Lyk baie nice en ek hou ook van die langer “Nuutste bydraes en Wat sê jul als”. O ja, en die prentjies. Jy’s was lekker besig nê?

  15. Ag Koekie …dit hou dit so bietjie vars 😉

  16. Pagoda kan ek jou dalk kontrakteur hmm? Waar kry jy die tyd? Eish of dalk moet ek vir Dellie kontrakteur om my blog bietjie op te kikker!
    :mrgreen:

Leave a reply to Pagoda32 Cancel reply