Werfetter en HOF stembus gesluit! En die wenners is…

……………Drumroll please!!………………

September 2008 Hall of Fame Wenner

Percy Montgomery

September 2008 Werfetter van die Maand Wenner

Essop Pahad

Gaan kyk op die onderkeie bladsye wat ons te sê het omtrent die twee individue!

DIt was lekker…binnekort weer sulke tyd vir Oktober 2008 se nominasies…hou ‘n ogie of twee oop! 😉

One Response

  1. Kwaai albei ouens verdien hulle onderskeie kategorie.

Leave a comment