Klein update

Ek het die naweek my alie af gewerk.  Ek het links geskep en ge-design en skoongemaak en…en …en …

Dit was chaos, maar as Die Werf wil intrek neem in sy nuwe huis van 01 Oktober 2008 moet alles seker nou opgestel word en getoets word en ontleed word?  Net om seker te maak dat “bugs” minimaal voorkom wanneer almal daar kom inloer, ne?

Hehe….

Aan Die Werf se authors, hou julle eposse dop vir ‘n mailtjie van my af met julle inteken details.  Dit gaan so ‘n raps verskil van die inteken details hier, maar dis geen trainsmash nie.   Ek sal graag wil he dat julle,sodra jule die details ontvang het, om daar in te log en te kyk of die navigasie julle pas en of daar enige probleme met julle details voorkom.  ‘n Toets post sal ook waardeer word sodat ons kan sien of alles vlot verloop!

Tot dan…sal almal op hoogte hou!

4 Responses

  1. Moet ek myne weer stuur?

  2. As jy belang stel Phibbs kan ek jou details laai en jou jou login details mail. Ek het niks nodig van jou om dit te doen nie.

  3. My pof ek het jou gestuur. Ek sal weer stuur.

  4. Ons waardeer al jou harde werk Pagoda. Sonder jou was die blog nie

Leave a comment