Ouderdom se gat man!

Ja ja ja…ek weet, my soveelste post vandag in Ingils, maar sommige goed klink net beter in Ingils~!

4 old mischievous Grandmas were sitting at a table in a nursing home.

About then an old Grandpa walked in.

One of the old Grandma’s yelled out saying,

‘We bet we can tell exactly how old you are.’

The old man said, ‘There ain’t no way you can guess it, you old fools.’

One of the old Grandmas said,

‘Sure we can! Just drop your pants & under shorts & we can tell your exact age.’

Embarrassed just a little, but anxious to prove they couldn’t do it, he dropped his drawers.

The Grandmas asked him to first turn around a couple of times & to jump up & down several times.

Then they all piped up & said, ‘You’re 87 years old!’


Standing with his pants down around his ankles, the old gent asked, ‘How in the world did you guess?’


Slapping their knees & grinning from ear to ear, all 4 old ladies happily ?yelled in unison–

‘We were at your birthday party yesterday!!”

26 Responses

  1. caught with your pants down!!

  2. 😆

  3. Whahaha! 😆

    NS. Ken iemand ‘n lekker skaapkop resep? Ek kyk hoeveel ek bymekaar kan maak daar by my, en gaan dan ene kies vir Sondag, en die res so met die ry af try. Yummy! 😉

  4. SKAAPKOP!!!

    Jy moet jou “kop” laat lees…gmmffff 😆

  5. Chicken… :mrgreen: Ek dog jy het guts! 😆

  6. Dis een ding om guts te en ‘n HEEL ander om dit te eet!! 😆

  7. Pagoda, het jy dit al geeët? Proe eers broer en dan kan jy saamgesels.

    Dellie, ek is in. Maak dit mooi skoon, borsel die tande, sout en peper en bak hom in die oond totdat hy bruin en “crispy” is. Hmmm hemel op aarde!!

  8. Linda, ek like jou sommer nou meer! 😆 Jy is doodreg, hulle het noggie eers geproe nie, en hulle gril al klaar! 😯 Kom gooi jou reseppie daar by my? Ek gaan hulle so een vir een probeer.

    Pagoda, eendag is eendag – dan gaan ek jou ‘n skaapoog laat eet! 😆

  9. Ek wou nog sê… die wangvleisies en die harsings is die lekkerste, en moenie die oog vergeet nie, dit smaak soos murg. :mrgreen:

  10. Murg kan ek hanteer, en ‘n lekker kerrieafval WAT EK SELF KOOK met skaappens en varkpote, maat by ‘n skaapkop kom ek nie.

    Ek eet niks wat nog vir my kan kyk nie!

  11. Eet die oë eerste! Dan kan dit nie meer vir jou loer nie… :mrgreen:

  12. Ag Pagoda, as jy eers daai wang vleisies geproe het is dit verby!! Dis die heel lekkerste vleis wat ek al ooit ge-eet het. Dan praat ek nie eers van die harsings nie.

    My man was ook maar neus-optrekkerig die eerste keer toe hy die skaapkop so sien. Hy het homself so oor-eet dat sy wange eintlik geblink het…..hehehe.

    Skaapkop is koningskos!

    Ek gaan jou kom leer as ek dalk eendag daar in die Kaap is. 😉

  13. Dellie – ek het ook nog nooit self skaapkop gaar gemaak nie en wou nog altyd probeer.

    Ek weet my skoonma draai eers die kop in foelie toe en bak vir ‘n rukkie met al die speserye en dan maak sy dit oop en braai hom lekker krispy – net soos Linda gesê het.

    Ek gaan bietjie respte daar by jou kom “steel”… hiehie.

  14. Ek skaar my aan Pagoda se kant, sal sy afval saam met hom eet, maar die skaapkop lyk maar nog te veel na skaap… jeg!

    • …voel soos n aasvoel wat so van die kopkant af begin pik, en daai oge wil wil in myne smile, terwyl sy blink geborselde tande vir my grinnik …

  15. Dankie tog…’n sielsgenoot! LMGA!

  16. Eish die Alzeimers en ouderdom werk nie saam nie.Pagoda ek dink `n paar dames op die blog kan presies se hoe oud jy is.Plaas net `n naked phodie van jou op die blog.:lol:

  17. Ek eet ook niks wat vir my kyk nie dankie toggie. Eish.

  18. Daar is ek maar bietjie stadsjapie. Het met afval in die huis grootgeword, maar eet dit nie. Verder eet ek als – die honde moet oppas of ek chow hulle chow ook. 😆

  19. Dellie
    As ons weer ‘n jobbie daar in Orania gaan uitvoer dan voer ons die twee hierbo lekker dooswyn en takiela. En as die twee lekker onder die prop is, gee ons vir hulle bietjie skaapkop vleisies “undercover”….. hehehe. Hulle gat vir ons smeek vir nog. 🙂

  20. LOl @ Koekie! Dit klink vir my na ‘n plan! 😆

  21. O ja, en ons moenie vir Koeksister vergeet nie. 😉

  22. Koekie, jy moet my at least 2 bottels takiela voer, hopelik staan ek nie meer vir die proeslag nie. 🙂

  23. My kinders vrek oor gebakte skaapkop maar sit nie hulle monde aan afval nie. Pagoda, die oë is die heel lekkerste.

    Ek proe aan alles en besluit dan of ek dit wil eet of nie. Ek het al olifant, kameelperd, krokodil, vlakvark, buffel, haas en alles wat nog geeët. Ek moet proe want hoe kan ek sê ek eet nie ‘n ding as ek nie weet hoe dit smaak nie. Ek is hopeloos te nuuskierig. Wil nog baie graag mopaniewurms proë.

    Dellie, ek nooi myself na daardie skaapkop-paartie toe.

  24. Sjal daai takiela moet vat!

  25. Ek is mal oor skaappens met lekker kerrie, maar hou daardie skaapkop tog net myle van my af weg, ek stem saam met Pagoda, eet niks wat vir terugkyk nie, Dellie en dan eet julle nog die oog, ek moet vrek van die honger wees dan sal ek seker nog nie dit kan regkry om daardie kop te nader nie wat nog van die oog!!

Leave a reply to Die Brein Cancel reply