Werfetter vir Augustus 2008

Platkuif het sy kiekie gemail!

Dis geplaas op die “Werfetter” blad.

Hy’s die eerste Werfetter en ook een van die min “honorary” Werfetters wat aangewys sal wys.  Dis ‘n tong-innie-kies nominasie en toekenning…dit sou selfs van pas gewees het om hom onder die Hall of Fame te sit, maar ons weet mos almal hoe sy hart en kop werk…selfs die ene sal op ‘n wulpse manier vir hom groot plesier verskaf!

Platkuif, die ene is vir jou mater!

One Response

  1. Platkuif, baie geluk nou dink ek erens moet jy vir Pagoda op jou blog met iets weird vereer.Maar dankie vir jou ondersteuning die kant.Dis `n omstrede eer , maar as jy dit verkies is dit reg so.Lekker dag.

Leave a comment