Calling on Platkuif to down us a…

Plattie?  Plattie?  Nee, nie jy nie Platterfuss!  Dalk ‘n ander dag!

Platkuif…mail my ‘n fodie seblief man.  Jou plek op die podium word gereserveer tot en met die tyd wat ‘n waardige fodie geplaas kan word!

5 Responses

  1. will do.net gou gou werk 😉

  2. Hehehee! At least gee julle my ‘n smile so op die dag!

    Maybe ‘runs’ it in the family?

  3. Wat kan ek meer sê?? Geluk Platkuif met jou (self)nominasie, ek dink jy gaan ‘n goeie eerste “werfetter” wees…..hehe.
    O ja, en baie, baie geluk met jou blog se 2e verjaarsdag. Lees dit ook elke dag.

    Ek weet dis vroeg maar ek drink solank een op jou en BP….tjorts!!

  4. Ai hoe lekker om al die bekendes hier raak te loop.

  5. Is mos soos familie!

Leave a reply to Anniegetyourgun Cancel reply